Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34828 resensies.
Hazel G. - 25th February 2020
staying in Witsand, Wes-Kaap
Dis 'n heerlike plekkie om te ontspan en elke oomblik te geniet
Aveline T. - 25th February 2020
staying in Klein-Karoo, Wes-Kaap
Meiringspoort is 'n asemrowende plek.
Yvonne L. - 25th February 2020
staying in Stanford, Wes-Kaap
A hidden gem!
Zelda V. - 25th February 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos se Diaz Express is iets besonders om te ry.
Robbie F. - 25th February 2020
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
We have always loved Sedgefield and have travelled there for many years when the opportunity arises. Very central to other towns on the Garden Route, with anything being available that one needs. The Saturday morning Wild Oats Farmers Market is always amazing.
Susan F. - 25th February 2020
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Out of the rush, but close enough for day trips anywhere you'd want to go.
Henry G. - 25th February 2020
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Baie mooi en stil plekkie. Uitstekende mark.
Wasiem J. - 25th February 2020
staying in Montagu, Wes-Kaap
Satisfied.
Mariëtte B. - 24th February 2020
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Net 'n plesier!
Michele K. - 24th February 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Something needs to be done about the locals harassing the visitors, maybe more visible security to patrol the area.
Hennie C. - 24th February 2020
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Besigheidsure oor naweke is uit oude doos!
Willem P. - 24th February 2020
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Sal vir seker weer in Langebaan gaan vakansie hou. Die dorp is skoon en het alles wat jy op vakansie benodig.
Elna S. - 24th February 2020
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Probeer maar wegbly uit die winkels op 'n Saterdagoggend, behalwe as jy bereid is om in baie lang toue by die supermarkte te staan.
Tania K. - 24th February 2020
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Rustige en beautiful plek.
Joanne B. - 24th February 2020
staying in Paarl, Wes-Kaap
Mooiste dorp.
Lorin-lee K. - 24th February 2020
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
We enjoyed our stay very much.
Eunice M. - 24th February 2020
staying in Caledon, Wes-Kaap
Nice town, clean and enjoyed the weather.
Santie V. - 24th February 2020
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Town too busy when students around, not easy to get by during peak hour traffic and lunch times. Maybe better during varsity holidays. Areas surrounding Stellenbosch are nice, many wine farms to visit.
Estelle N. - 24th February 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Fantastiese plek vir 'n vakansie!
Riana F. - 24th February 2020
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Die dorp laat mens tuis voel!
Heather L. - 24th February 2020
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
We will definitely be back.
Sonja S. - 24th February 2020
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Nice.
Nadia R. - 24th February 2020
staying in Malgas, Wes-Kaap
Mense in die area is vreeslik vriendelik.
Martha A. - 24th February 2020
staying in Longacres Country Landgoed, Wes-Kaap
The estate is in its development stages which offers future ventures. It is close to the business centres, but still offers exclusivity. I look forward to future offerings in Longacres Estate.
Corrie Z. - 24th February 2020
staying in De Rust, Wes-Kaap
Hierdie is 'n baie oulike plek met karakter.
Brigitte S. - 24th February 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Loved Paternoster, it was the best.
Mike R. - 24th February 2020
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Very nice town.
Ockie B. - 24th February 2020
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Pragtig, vissermanparadys en baie besienswaardighede.
Annamarie E. - 24th February 2020
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Was baie tevrede met die wonderlike diens wat ons by Pebbels en die haarsalon in die Blaauw Berg hotel ontvang het. Waves en Blue Peter restaurante se diens is uiters swak en beveel ek dit nie aan nie. Doodles restaurant het slegs beperkte etes beskikbaar met load shedding. Blaauw restaurant het uitstekende kos en ek beveel hulle met graagte aan.
Andre S. - 24th February 2020
staying in Robertson, Wes-Kaap
Stunning plek met stunning mense.
Alyssa G. - 24th February 2020
staying in Voëlklip, Wes-Kaap
Heerlike ontspannend omgewing!
Anari D. - 24th February 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
'n Baie lekker dorpie vir net rustig wees en afskakel. Die strand is asemrowend en skoon!
Esther H. - 24th February 2020
staying in Grottobaai, Wes-Kaap
Wonderlik as jy wil wegkom van alles.
Carmenita W. - 24th February 2020
staying in Greenways, Wes-Kaap
Greenways is 'n baie mooi en rustige plek, en jy voel baie veilig.
Lorraine B. - 24th February 2020
staying in Bellville, Wes-Kaap
Love Bellville en sal beslis weer daar 'n plekkie bespreek.
Erika S. - 24th February 2020
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
Was my eerste besoek, maar ek sal weer terugkom. Mal oor die natuurskoon en die baie skoon uitgestrekte strand. Sal volgende keer my visstok saambring.
Thealize L. - 24th February 2020
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Ons kom weer!
Jacobus Joachim Swarts S. - 24th February 2020
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Het seker so na 30 jaar of meer weer hier aangedoen - wat was my verbasing om te sien hoe die plek ontpop het en nog steeds besig is om te groei - dit was verbasend.
Anadea F. - 24th February 2020
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Daar moet dalk nog 'n kafeetjie wees wat tot later saans kan oopbly. Mens ry uit vir die dag en kom laat tuis besef iets nodig en winkel maak al 18:00 toe.
Angela R. - 24th February 2020
staying in Paternoster, Wes-Kaap
The plastic bags littered everywhere was disturbing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za