Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"There's not much to do other than to drive back to Worcester. But if you go there to relax and don't worry about tourist attractions."
"For me and family it's a tradition that we drive to Cape Town for December holidays after every two years. We love the city."
"Desembervakansie is altyd 'n besige tyd in Langebaan, so parkeerplek naby die strandmeer is maar altyd 'n probleem. Die winkelsentrum is goed geleë."
"Ons harte verloor op die omgewing - pragtige tuisvoel plek met soveel om te doen en te sien in die area."
"Soveel onbekende geskiedkundige besienswaardighede. As dit meer uitgelig word, sal meer mense dalk langer as 1 aand oorslaap."
"Die dorpie is verwaarloos, het baie geskiedenis, maar sal dit nie besoek nie. Die omgewing buite die dorp is pragtig."
"Pragtige skoon stad met vreeslik baie dinge om te doen en te sien en te proe."