Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Ons geniet altyd ons verblyf in Prins Albert - pragtige dorpie! Hou dit asseblief net so."
"Grabouw gives access to Elgin and surrounding wine lands and farms. Great for active people but also lovely for our old college reunion to sit around and chat."
"Cape Town will always be my home town and will always recommend it to everyone. Currently living in the UK."
"Oor die algemeen is die mense in die Wes-Kaap vreeslike vriendelike en aangename mense. Dorpie is mooi en redelik skoon."
"Lovely little town. The Varsmark was great to buy a lot of fresh things and some nice restaurants."
"Dit is 'n heerlike plek vir gesinne, met wonderlike strande, goeie restaurante en vriendelike mense. Ons sal verseker teruggaan."
"This time is the best time for visiting Cape Town as one can view and explore various places of interest and a vast variety of activities to engage in. Having said safety becomes a major concern as in some areas one has to be very vigilant as one might become a victim of criminal activities. Having said that it is the best place to explore."
"Mooi omgewing, lekker atmosfeer, groot verskeidenheid en lekker 'doendinge'."
"Die plekkie is sentraal in die Strand geleë, nie ver van die lieflike strande van die Strand af nie."