Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.
"Dit is omtrent 'n uur se ry van die Kaap af. Die uitsig is amazing. En daar is baie wynplase langs mekaar."
"Uniondale is 'n pragtige dorp, en die omgewing is 'n lus om te verken. Die Kloof en Potjiesberg is 'n fees vir fotograwe en motorfiets-ryers. Maar verder is daar niks om te doen, of om te sien nie. Op 'n Saterdagmiddag, en -aand is Uniondale 'n spookdorp, letterlik. As die Hungry Ghost en die Aloe kafee nie daar was nie, sou dit net 'n deurry-dorp gebly het. Die Hungry Ghost se atmosfeer en kos is om boeke oor te skryf. As jy nie hier geeët het nie, het jy baie gemis! Maar die straatbedelaars oral in die hoofstraat bederf regtig die rustigheid en sielsrus. Baie kan gedoen word om toeriste te laat stilhou en te laat veilig voel. Sal definitief weer Uniondale besoek, maar dit sal net wees vir die omliggende paaie en die Hungry Ghost se kos!"
"Nie veel om te sien nie, maar die bietjie wat ons gesien het was baie nice gewees."
"Uber does not always have cars available so Bel 'n Pal is a great way to get around should you not have transport."
"The fact that the MyCiTi bus is convenient and easy to locate makes Cape Town travelling so easy. "
"Het die historiese Boggomlaan geniet. Restaurante was naby en verskeidenheid aangebied. Pragtig, omliggende gebiede genotvol."
"Montagu is 'n vakansiebestemming duisend, daar is soveel dinge in en om die dorp om aan te beveel. Daar is ietsie van alles vir almal se smaak - uitstekende restaurante en bakkerye, fietstoere, kunsgalerye, olyf-, wyn- en vrugteplase in die omgewing, veteraanmotors en rivierbote."
"Lekker wynproe en kaasbord by De Krans! Seweweekspoort baie mooi!"
"A calm, quiet town with a few lovely restaurants. We were at the readers restaurant which was so lovely and food delicious. The hotel restaurant was also lovely and food and service top notch."