Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Tulbagh, Wes-Kaap

The Lark @ De Weiglhuys Farm

"Oulike dorpie en vriendelike inwoners. Ongelukkig was sommige van die besienswaardighede en veral plaastalle en deli's nie altyd oop tydens ons besoek nie (of dalk het hulle net laat oopgemaak)."

Velddrif, Wes-Kaap

Die Wilde Gans

"Very interesting and peaceful place except perhaps for the constant cooing of the caged pigeons all night. Just outside the bedroom window. The locals are friendly and very helpful. Central to lots of interesting towns that are only a short distance to travel."

George, Wes-Kaap

The Frangipani Self-catering

"Ongelukkig net in George oornag en nie tyd data spandeer nie."

Kleinmond, Wes-Kaap

Alpaca Cottage

"Quiet, peaceful with friendly, helpful people."

Hermanus, Wes-Kaap

17 Marine Apartment 104

"Hermanus is ongelooflik mooi."

Paternoster, Wes-Kaap

Klipmossel

"Lieflike, pragtige plek met die mooiste sonsondergange!"

Nature's Valley, Wes-Kaap

Alliegeld Nature's Valley

"Mooi, kan lekker ontspan. Velige bestemming."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Huisie van Harte

"We love Mosselbay and will return."

Kaapstad, Wes-Kaap

TabuVilla

"1 van die beeldskoonste plekke in Suid-Afrika."

Wellington, Wes-Kaap

Hanna

"Rustige dorpie en nodige winkels is sentraal."

Arniston, Wes-Kaap

Arniston Spa Hotel

"'n Onderskatte juweel. Die mense van Arniston is so vriendelik."

George, Wes-Kaap

Edennook

"Skoon en netjies."

Tulbagh, Wes-Kaap

Steenbok Farm Cottages

"Kole en Deeg and Twee Jongen is a must. Lots more to see. Will return."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Six Whale Rock Gardens

"Picturesque. Nice restaurants in town. Lovely hiking trails. Shopping."

Kaapstad, Wes-Kaap

Airlie Constantia Cottages

"Stunning, beautiful, never disappoints, variety, clean, safe, something for everyone young and old."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Aan't See House and Apartment

"Sad to say, but whilst the accommodation was excellent and faultless, Lamberts Bay was the "low point" of our trip."

Prins Albert, Wes-Kaap

Bushman Valley

"Pragtige dorpie met baie mooi plekkies vir eet en besoek."

Doringbaai, Wes-Kaap

Diamond Divers Accommodation

"3 nights there is perhaps too long."

Hermanus, Wes-Kaap

17 Marine Apartment 104

"Een van my gunstelinge."

Velddrif, Wes-Kaap

1 Kingfisher Heads

"Velddrif se mense is almal amazing, vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Anni Bos

"Ek was daar met die Woordfees en Stellies is perfek vir 'n verskeidenheid van kuns, kultuur en kulinêre ervarings. Sekere eetplekke was egter buitensporig duur."

Paternoster, Wes-Kaap

Dreamcatcher Mint

"Die wind laat 'n mens rustg slaap. Ma hou daarvan."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Plett Forest Cabins & Wedding Venue

"Vreeslik mooi, en die winkels veral is topgehalte."

Ceres, Wes-Kaap

Ceres Peak

"Sal graag Ceres tydens die vrugteseisoen wil besoek."

McGregor, Wes-Kaap

Yellowstone Cottages

"Cute little town to visit. Our visit was too short."

Robertson, Wes-Kaap

Engela's Overnight Accommodation

"Sentraal geleë om Montague, Bonnievale en McGregor te besoek."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

"Calitzdorp is a wonderful new destination for us with friendly people. We would love to visit again."

Blad
Blad 240 - Wys 7171 tot 7200
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang