Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Liz S. - 16th April 2019
staying in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap
Lekker gekuier al het dit gereën. Was by paling voering en Inverroche Gin Distillers, aangename gemeenskap.
Marcelle B. - 16th April 2019
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Ons dit geniet om Kleinbaai se penguin sanctuary te besoek en deur Franskraal te ry om die see te gaan sien.
Elizma D. - 16th April 2019
staying in Pringlebaai, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige dorpie. Ons het heerlik gekuier.
Monique J. - 16th April 2019
staying in Robberg, Wes-Kaap
Most eye catching place ever, I'll definitely be back.
David P. - 16th April 2019
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Dit is die kant waar jy gaan om te rus, maar is steeds om die draai van Knysna.
Linda B. - 16th April 2019
staying in Worcester, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon met berge op jou voorstoep. Groot mall om al jou inkopies by te doen, indien nodig.
Lizette V. - 16th April 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand, sal altyd een van die mooiste strandoorde bly ten spyte van die feit dat ons in Kleinmond bly!
Angelique D. - 15th April 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Lekker rustige dorp met ongelooflike restaurante en kuierplekke.
Recardo V. - 15th April 2019
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
It's a beautiful scenery, I am getting married there later this year. Will visit and have my guests staying over at other places around that area.
Louise Z. - 15th April 2019
staying in Paradyskloof, Wes-Kaap
Perfect distance from town in the most beautiful spot, highly recommend.
Rita B. - 15th April 2019
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Skoon en polisie en sekuriteit is sigbaar wat 'n mens gemoedsrus gee.
Ann V. - 15th April 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorp!
Frik B. - 15th April 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
As jy van stilte hou, net die plek.
Jacolene T. - 15th April 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand se ligging is ideaal t.o.v. aktiwiteite in en by die see, uitstappies na Kaapstad en net 'n klipgooi vanaf Durbanville se wynroete.
Mikhail P. - 15th April 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is mooi.
Frieda D. - 15th April 2019
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Mooi mooi Eikestad!
Conrad P. - 15th April 2019
staying in Courtrai, Wes-Kaap
In the heart of Paarl what else can you say.
Graham B. - 15th April 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Incredibly beautiful.
Andre M. - 15th April 2019
staying in Malmesbury, Wes-Kaap
Pragtige dorp met baie om te doen in die omgewing.
Thomas H. - 15th April 2019
staying in Goodwood, Wes-Kaap
Kan aanbeveel.
Faldie . - 15th April 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
It's an interesting place to visit. Visit Rooibos Tea factory shop. Very impressed with its solar powered mall.
Retief V. - 15th April 2019
staying in Paradys, Wes-Kaap
Baie om te sien.
Dawie D. - 15th April 2019
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson sien ons beslis weer!
Samantha V. - 15th April 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Best location and a must for all to try at least once.
Graham W. - 15th April 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Die rustigheid van die plek is besonders.
Busiswa M. - 15th April 2019
staying in Vishoek, Wes-Kaap
Lovely place.
Sandra P. - 15th April 2019
staying in McGregor, Wes-Kaap
Was ons derde besoek aan McGregor, sal definitief weer gaan.
Theuns B. - 15th April 2019
staying in Atlantic Beach Golf Estate, Wes-Kaap
Puik bestemming wat sy sterre werd is.
Lustine J. - 15th April 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie om te doen vir toeriste.
Irmgard N. - 15th April 2019
staying in Porterville, Wes-Kaap
Baie vriendelike en aangename dorp.
Melissa V. - 15th April 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Blouberg is sentraal geleë van alle kleiner dorpies soos Muizenberg/Simonstad.
Andre B. - 15th April 2019
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Lekker wynroetes naby en vir visvang, watersport, ens.
Carlo S. - 15th April 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Rustige dorpie, wil ook nie sê jy moenie kanse waag nie, maar dit wel geniet. Respekvolle mense en baie stresvry.
Maretha R. - 15th April 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Rus vir liggaam en siel!
Lesley H. - 15th April 2019
staying in Bay View, Wes-Kaap
Beautiful tranquil area.
Timda S. - 15th April 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Quiet little town. Beautiful homes and beaches, clean and friendly people.
Bessie D. - 15th April 2019
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Beste plek op aarde!
Preston P. - 15th April 2019
staying in Strand, Wes-Kaap
Very quiet place beautiful surroundings nice area to go for a relax or to tour around the mountains or beach.
Alroy S. - 15th April 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige en rustige plek. Perfek vir 'n wegbreek!
Bobby B. - 15th April 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Kan nogal steurend wees as daar elke uur of so 'n man verbykom wat onwettige kreef en/of mossels probeer smous.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za