Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Bredasdorp, Wes-Kaap

Andra's Self-catering Accommodation

"Dit is baie rustig, nie veel om te doen nie. Ons was maar Struisbaai toe en het naby die see gaan eet."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Volgenoeg Self Catering

"Baie rustige dorp en baie om te sien met billike pryse."

Paternoster, Wes-Kaap

Ahoy Cottage 4

"Dis 'n moet besoek vir elkeen."

Arniston, Wes-Kaap

2 Harbour Street

"Sal graag eendag weer wil teruggaan om dit behoorlik te besigtig en tyd daar te spandeer. Die dorpie kan beslis as goeie toersimebestemming geadverteer word. Daar is so baie om ook rondom die dorpie te besigtig en te geniet."

Darling, Wes-Kaap

Aloe Cottage

"If you looking for a quite relaxing little town, then you at the right place. Couple nice restaurants close by."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Mitat Gastehuis

"Ons het slegs oorgeslaap op pad na Gauteng. Spur het aan alle verwagting voldoen het."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Lekke By Die See

"Dis mooi stil en rustig so vir die wat heeldag wil sit op die strand of wil sit op 'n stoepie voor 'n vuur sal dit ideal wees, maar vir die wat iets soek om te doen en bietjie meer aktiwiteite nodig het is Langebaan of Velddrif 'n beter opsie, want in Dwarskersbos self is daar nou nie juis veel om te doen nie."

McGregor, Wes-Kaap

The House on the Hill

"Die dorpie gaan nog boom. Amazing energie en mense so vriendelik. Baie cool winkels en restaurante. Alles authentic - geen kettingwinkels nie. En mens voel veilig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blaauwberg Beach Hotel

"Die weer is baie onvoorspelbaar."

Kaapstad, Wes-Kaap

Wind-Rose Guest House

"It's easy to see why Cape Town is Africa's number 1 destination. Fantastic scenery, friendly people, a vibrant, clean city steeped in history."

Kaapstad, Wes-Kaap

Melkbosstrand Selfsorg

"Ons trek Desember Kaap toe. Dis elke keer so moeilik om terug te gaan Durban toe. Darem is dit volgende keer permanent. "

Mosselbaai, Wes-Kaap

Suidersee, Hartenbos

"Parkrun, zipline, goeie vriende. Mens kan kwalik vir meer vra. "

Swellendam, Wes-Kaap

Hermitage Huisies

"Oulike dorpie met oorgenoeg om te doen vir 'n week of 'n naweek. Dit is ook baie sentraal tot ander dorpe, maar verdien 'n verkenningstog in eie reg. Daar is 'n Saterdagmarkie."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Shabby Chic Beach House

"Dwarskersbos in nog ongerep. Dit het basiese benodighede. Bring saam of Velddrif, Laaiplek is baie naby om aan te vul."

Paternoster, Wes-Kaap

Astrandt 3

"Dalk net straatverkopers wat bietjie lastig kan raak."

Robertson, Wes-Kaap

Route 62 B&B

"A visit to Sheilam Cactus Nursery as well as McGregor and absolute must. Four Cousins Restaurant is excellent. "

Franschhoek, Wes-Kaap

Mont d'Or Franschhoek

"Been wanting to visit the town for a while. Was great to explore and discover the town and area around. Wine tasting affordable and staff very friendly. Was looking forward to visiting the Frranschoek motor museum but at the gate where told had to make appointment. We where in a hardtop classic sports car so decided not to bother is that was the welcome that one received. Also tried years before to visit on a BMW classic motorcycle. Also not allowed to enter. Not recommended to anyone to bother. If it is a private collection, that is understandable, but then do not advertise it."

Montagu, Wes-Kaap

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"We actually lived in Montagu for just over a year and invested there in property purchases. A beautiful historical country town in the Langeberg region. Even though we decided to relocate to George, we will regularly visit our favorite country town of Montagu."

Langebaan, Wes-Kaap

Amorgos Place

"Ek sal beslis weer daar gaan kuier."

Tulbagh, Wes-Kaap

By Oude Tol Farm Bougain Villa

"Baie oulike, rustige, plattelandse dorpie. Perfek vir 'n wegbreek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Jamieson Cottage

"Quick 4-day visit close to all major attractions."

Franschhoek, Wes-Kaap

Bleu Cobalt Cottage

"Dis 'n móét-sien en beleef dorp!"

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Ouma See

"Love Lambertsbaai, stil, see, son en rotse."

Prins Albert, Wes-Kaap

Skonerus

"Pragtige dorpie, oulike winkels en mooi omgewing naby die Swartberge!"

Clanwilliam, Wes-Kaap

Rondegat Cottages

"Clanwilliam is 'n aangename dorp, werklik 'n baie mooi omgewing. Ons het die rieldansers by die Rooibosyee Restaurant geniet, blommeskou was pragtig sowel as die tuine."

Blad
Blad 264 - Wys 7891 tot 7920
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang