Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 38941 resensies.
Thersia C. - 4th December 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Te min tyd gehad om reg daaraan te laat geskied. Sal beslis weer besoek. Heerlike etes geniet by Swartberg Hotel (aandete) en Lazy Lizzard (ontbyt).
Hanneke B. - 4th December 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Yzerfontein is die perfekte wegbreek. Daar is soveel om te doen in en om die dorpie. Behalwe vir die lieflike strand, waar jy kilometers ver kan stap, is die dorpie nog nie so groot, dat jy van die rustigheid verloor nie. Mens voel veilig en kan net skoene uitskop en ontspan.
Rod B. - 4th December 2019
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Beautiful town. Loved it all. Accommodation. Coffee shops. Restaurants and so much more to see!
Florina J. - 4th December 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Shaldene Jordaan en Gretchen Schrader by Stay in Paternoster kantoor was baie vriendelik en behulpsaam.
Ricardo F. - 4th December 2019
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Love the place. We'll be back soon.
Shavonne A. - 4th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Very nice place.
Ernst D. - 4th December 2019
staying in De Rust, Wes-Kaap
Wat 'n pragtige dorp met die vriendelikste mense! Heerlike restaurant opsies en pragtige winkeltjies.
Dana B. - 3rd December 2019
staying in Lakeside, Wes-Kaap
Closer to the small, but very picturesque beaches, a little far from the centre of town, which is what we were looking for for this weekend.
Tanja S. - 3rd December 2019
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
We watched seals, sand sharks, dolphins and pods of whales in the ocean (in November!!), buck on the beach and at most 6 people on the beach per day. What a paradise this still is!
Nicole M. - 3rd December 2019
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Sal beslis Tollie se boot aanbeveel.
Yvette P. - 3rd December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Gaan eet by die 4 Sheep restaurant! Beste kos in Beaufort-Wes.
Thea H. - 3rd December 2019
staying in Denneoord, Wes-Kaap
Pragtige, rustige, veilige atmosfeer met die Outeniekwaberge as jou buurman.
Maudie S. - 3rd December 2019
staying in Vredehoek, Wes-Kaap
Very convenient location. It's only drawback can be the wind at times but then most travellers are out and about elsewhere a lot of the time.
Caitlin F. - 3rd December 2019
staying in Vyf Brakke Fonteinen, Wes-Kaap
Baie rustige buurt, goed vir 'n lekker wegbreek.
Bianca C. - 3rd December 2019
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Baie rustig plekkie net wat mens nodig het vir 'n breuk.
Sally D. - 3rd December 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Lovely, interesting and plenty to do.
Erol V. - 3rd December 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Beste uitsig oor die see, net jammer walvisse was nie daar nie.
Carin A. - 3rd December 2019
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lambertsbaai is die plek om te wees. Ek sal dit voorstel aan enige person wat 'n kuierplek soek.
Vanya T. - 3rd December 2019
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Wat 'n pragtige, weggesteekte juweel van 'n baai. Baie mooi dorpie en goed versorg. Ons land bied soveel. Duttons Cove is 'n heerlike restaurant met wonderlike kos, maar ons sou graag nog 'n opsie van 'n eetplek met 'n uitsig oor die see geniet het.
Celestine D. - 3rd December 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Sal weer gaan.
Thelma L. - 3rd December 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Beautiful, well maintained seaside village.
Esme V. - 3rd December 2019
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Excellent. It is so central to all attractions (Mossel Bay, Oudtshoorn, George and Knysna).
Avu K. - 3rd December 2019
staying in Witsand, Wes-Kaap
Witsand is beautiful, I like it, someone needs to come prepared, like grocery wise, but it's a nice place for holiday.
Evaretta J. - 3rd December 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
I simply love Langebaan. The location is perfect and the beach is so beautiful and clean and not over crowded.
Natalie B. - 3rd December 2019
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
It's gorgeous - the wind and chill in the air was a bit of a negative, but not really anything we can control I guess.
Susan B. - 3rd December 2019
staying in Woodbridge Island, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë! Stil en rustig. Kan lekker stap op eiland en maklike toegang tot die strand. Pragtige uitsig.
Johandé E. - 3rd December 2019
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Houtbaai is kos vir die siel en werklik 'n bestemming waar die natuur met jou binneste gesels.
Adriaan S. - 3rd December 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Pragtige kusdorpie wat sy status as vissersdorpie gestalte doen!
Michelle L. - 3rd December 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
What a beautiful gem of a town this is. We have driven through many times but this was our first stay and we will definitely be back.
Judith M. - 3rd December 2019
staying in Century City, Wes-Kaap
Awesome unusual place.
Johwin D. - 3rd December 2019
staying in Avondale, Wes-Kaap
Vriendelike eienaar.
Leani B. - 3rd December 2019
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Ons as gesin is mal oor Swellendam. Een van die mooiste dorpies in die Wes-Kaap. Ons neem maar net altyd soveel moontlik saam van die huis af om die winkels te vermy, dis verskriklik besig oor naweke.
Fouche M. - 3rd December 2019
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Sal Paternoster weer besoek.
Cornell G. - 3rd December 2019
staying in Plattekloof, Wes-Kaap
Great and safe area. Next to N1 highway and easy to find.
Mervina C. - 3rd December 2019
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
I Love love love Kleinmond. My only holiday destination. People are friendly and everything is walking distance, the shops, beach, golf course and restaurants.
Zandile M. - 3rd December 2019
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
We only couldn't find any fast food something like Debonairs or Nandos.
Truenett V. - 3rd December 2019
staying in Century City, Wes-Kaap
Pragtig en baie goeie bestemming.
Abraham V. - 3rd December 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Die historiese deel is pragtig. Jammer dat die res van die dorp, soos ander plattelandse dorpe terugval.
Chante B. - 3rd December 2019
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Daar is baie winkels vir as jy iets by die huis vergeet het. Canal Walk is baie naby aan The Buddha garden.
Mariam D. - 3rd December 2019
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordon's bay is 'n fantastiese plek, geen twyfel daaroor nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]