Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 19703 resensies.
Febisola A. - 22nd August 2017
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
It's a beautiful area with all amenities within reasonable distance.
Lincoln L. - 22nd August 2017
staying in Lutzville, Wes-Kaap
I love Lutzville and the surrounding dorpies. I can easily settle down in the area.
Bertu N. - 22nd August 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Blomme was ook baie mooi.
Marianne R. - 22nd August 2017
staying in Onrus, Wes-Kaap
'n Unieke kusdorpie met baie skatte.
Uys V. - 22nd August 2017
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Lekker strande en goeie swemplek.
Clarence R. - 22nd August 2017
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Sal dit vrylik aan ander aanbeveel!
Gerry Y. - 21st August 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Flags in Langebaan is 'n lekker restourant. Die kelnerin, Desire, was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het selfs 'n waterbak vir die diere gebring! Boonop was die ontbyt heerlik. Verder is die see pragtig en rustig en kon ons lekker met ons honde daar stap. Ek sal weer gaan.
Samantha E. - 21st August 2017
staying in Strandfontein, Wes-Kaap
Pragtige plekkie!
Corrie H. - 21st August 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Ons ken Langebaan van baie jare terug en dis nou 'n stad. Te besig vir ons.
Jacoba M. - 21st August 2017
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Baie mooi netjiese en skoon dorp!
Wanda B. - 21st August 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort-Wes is pragtig, ek sal weer gaan.
Jeannette J. - 21st August 2017
staying in Edgemead, Wes-Kaap
Baie veilige woongebied.
Hendre J. - 21st August 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Heerlike vibe in die dorp, ideal vir 'n naweek wegbreek of langer. Desember is egter 'n malhuis daar.
Stacey S. - 21st August 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Safety is a huge concern in Paternoster. We were threatened and harassed by the local children in to purchasing hand-crafted ornaments. If you refuse, they tend to get aggressive and verbally abusive. It's not enjoyable being harassed when your on holiday.
Johan K. - 21st August 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Bakgat verby!
Marida V. - 21st August 2017
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
As mens wil rus en herlaai is dit die ideale plek.
Mariki N. - 21st August 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Baie goeie plek om as jou basis te gebruik en vandaar af uit te ry na al die belangrike bestemmings.
Abigail P. - 21st August 2017
staying in McGregor, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie. Rustig met 'n pragtige uitsig.
Joseph E. - 21st August 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Weer was ook fantasties en ongelooflike uitsig aan weerskante. Bote vaar rustig en sal graag so 'n vaart wil meemaak tot in diepwaters.
Sandra D. - 21st August 2017
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Heerlik gekuier by die Bush Pub en aandete geniet by Paddagang se kaggel. Things I love deli in die hoofstraat het die oulikste snuisterye en die heerlikste skons!
Moira F. - 21st August 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Restaurants all very good and within easy walking distance.
Ella D. - 21st August 2017
staying in Thesen Islands, Wes-Kaap
Great destination and apartment well situated.
Albertus N. - 21st August 2017
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Baie lekker rustige area met baie mooi uitsigte.
Elsabe B. - 21st August 2017
staying in Franskraal, Wes-Kaap
Perfect place if you simply want to relax, recharge your batteries and live the slow life for a while.
Shiree W. - 21st August 2017
staying in Riversdal, Wes-Kaap
Riversdal is 'n oulike dorpie, en meer van 'n pit stop dorpie. Daar is nie veel om te doen in die dorp nie, maar liefs in die omringende areas, maar dit was rustig en gepas vir ons, en ons doel vir die naweek. Dit was lekker om weg te breek van die stad en bietjie stilte te kom soek. En die dorp is veilig.
Michelle B. - 21st August 2017
staying in Worcester, Wes-Kaap
Worcester is a very warm and welcoming little place, will definitely visit it soon.
Pippa C. - 21st August 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
We were in Calitzdorp many years ago, and were sad to see that it seems to have become rather run down and neglected. We wanted to "support local" but the price of mutton was way more than CT prices, and the other local produce was mostly wilted.
Danelia G. - 21st August 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Gaan koop gerus potte vir jou huis in die hoofstraat, ongelooflike pryse, ons kon net nie meer in ons bakkie laai nie. Die raam plekkie naby die kerk: pragtig en vriendelike mense, goeie pryse! Heerlik aandete geëet by die portugese dame op die dorp!
Alison D. - 20th August 2017
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
A bit close to Cape Town if you're heading to Kgalagadi but perfect for flower season.
Emmerenthia L. - 20th August 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Pragtig en rustig. Bied heelwat aan goeie eetplekke, natuurskoon ens. en natuurlik, die kultuur van die Hemel-en-Aardevallei.
Louis V. - 20th August 2017
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Lieflike strand.
Marie G. - 20th August 2017
staying in Tergniet, Wes-Kaap
Stil plek buite seisoen met baie geriewe naby.
Chris B. - 20th August 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Die diens van sekere kafees in die hoofstraat laat veel te wense oor. Diens in die Karoo Park is uitstekend.
Joy A. - 20th August 2017
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Die dorp self het nie baie opsies vir uiteet en inkopies nie. Peregrine padstal is wonderlik en sommer op die pad soos jy inkom.
David M. - 20th August 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lekker halfweg na die Kaapstad.
Rene V. - 19th August 2017
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Die strand is nie skoon nie.
Yolande S. - 19th August 2017
staying in Bellville, Wes-Kaap
Sentraal geleë.
Deon S. - 19th August 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Baie teleurgesteld met "Old Gaol" restaurant.
Werner V. - 19th August 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorp en sal verseker weer teruggaan.
Tobie S. - 18th August 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ek was nooit mal oor die Kaap nie, maar my besoek aan hierdie area het my begrip gegee vir mense wat vrek oor die plek. Blouberg is net ver genoeg uit Kaapstad om die gejaag vry te spring, maar nogtans net 'n halfuur of minder van die lughawe en/of stad af. Ek sal beslis weer in hierdie area oorslaap as ek die Kaap moet besoek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za