Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Witsand is my hartsplek. Hierdie keer het ons walvisse gesien. Ongelooflike mooi strand."
"Struisbaai is 'n lekker vakansiedorp met lekker eetplekke en lekker strand. Daar is 'n paar mooi en interessante besienswaardighede en ook lekker visvangplekke."
"Cute little town with nearby visits to Hermanus and Gansbaai - Worth a visit!"
"We were there for the Bastille Day trail run. And ooh-la-la, what a weekend it was! There's a good reason why Franschhoek gets so much hype."
"Our home away from home. Lovely farms, lovely restuarants and friendly people, lekker platteland dorp! Love it!"
"'n Rustige dorp met 'n baie lekker atmosfeer. 4 Sheep is 'n pragtige winkel en smaaklike restaurant."
"Skoon, netjies en paaie is in uitstekende toestand. Mense is bedagsaam. Heeltemal teenoorgestelde as ons tuisdorp! Was aangenaam verras."
"Was baie beïndruk met die dorp en al die aktiwiteite in die omgewing."
"Werklik 'n netjiese, skoon en pragtige geleë bestemming. Ek sal dit aanraai vir enige iemand wat nog nooit in die geweste vakansie gehou het nie."