Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 23271 resensies.
Angeline W. - 4th March 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Wind waai baie, maar uitsig oor Tafelberg en see vergoed, lieflike lang stapstrand.
Wilna B. - 4th March 2018
staying in Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap
Een van my gunsteling dorpies.
Riki V. - 4th March 2018
staying in Drie Ankerbaai, Wes-Kaap
Draf en stap op die Promenade met die mooi uitsig oor see en berge, die rustige atmosfeer en vriendelike mense maak dit die ideale bestemming vir enige toeris.
Ross H. - 3rd March 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
7 Arches restaurant and art gallery, fine dining without the fuss. Fantastic food, ambience and service. Swartberg Pass is a must!
Linda M. - 3rd March 2018
staying in Lake Brenton, Wes-Kaap
Beautiful and peaceful environment.
Gail S. - 3rd March 2018
staying in Heather Park, Wes-Kaap
A safe area to stay over.
Elmari B. - 3rd March 2018
staying in Vleesbaai, Wes-Kaap
Vleesbaai is pragtig, met lieflike, veilige swem strand. Nie te ver van die besige Mosselbaai.
George N. - 2nd March 2018
staying in Bellville, Wes-Kaap
Ken nie die besienswaardige sy van Bellville nie, maar `n skoon en rustige indruk is waar geneem.
Stanley A. - 2nd March 2018
staying in Harkerville, Wes-Kaap
If you need rest and peace that's the place.
Linda P. - 2nd March 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Dis 'n pragtige dorp wat ryk is aan geskiedenis. Die mense is vriendelik en hulpvaardig.
Chenelle B. - 2nd March 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Montagu is fantasties. So baie om te sien en doen en regtig baie mooi.
Nico L. - 1st March 2018
staying in Murraysburg, Wes-Kaap
Moeite werd om hier verby te ry, die area te verken en oor te slaap. Veral vir fotografie entoesiaste.
Jan M. - 1st March 2018
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
Goede uitvalsbasis voor verdere uitstappen, mooie stranden.
Nicolaas (nic) G. - 1st March 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Die allermooiste plek waar ons nog ooit was!
Iona F. - 1st March 2018
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Gordonsbaai is vir my pragtig, die plek het 'n bekoring van sy eie, en natuurlik is daar 'n tweedehandse boekwinkel wat ek nooit misloop as ons in Gordonsbaai is nie!
Paul V. - 1st March 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ek dink dit is 'n baie veilige, rustige en aangename vakansiebestemming.
Hans E. - 1st March 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is fantasties en naby geleë aan die stad.
Priscilla B. - 1st March 2018
staying in Sandbaai , Wes-Kaap
Lekker sentraal en met die nuwe mall so naby hoef mens nie eens ver te ry vir jou daaglikse inkopies nie.
Leonie R. - 1st March 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Kan heerlik daar vakansie hou.
Lex K. - 1st March 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige, interessante dorp met volop goed om te sien en te ontdek. Dorp se netheid kort verbetering (papiere in straat).
Willie D. - 1st March 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Pragtig. Autumn Lane kan great wees. Hulle moet net meer aandag aan klein detail gee, soos aangedui.
Janet H. - 1st March 2018
staying in Hoekwil, Wes-Kaap
There is not much in the town of Hoekwil - it’s a quaint village visit for coffee. The surrounding countryside is lovely.
Willem P. - 28th February 2018
staying in Columbine, Wes-Kaap
Baie plekke om te besigtig.
Lydia D. - 28th February 2018
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
The Meeurots Restaurant makes the best rump steak and grilled hake ever! Loved that Spar put out flavoured water with ice for their customers. Well done, SPar. Kajaikie Restaurant is well worth visiting for authentic Dutch cuisine and friendly service!
Elize D. - 28th February 2018
staying in Die Boord, Wes-Kaap
Rustig en mooi en naby 'n mini mall met die beste Spar waar jy al jou inkopies kan doen.
Hanli K. - 28th February 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
'n Mengsel van ou wêreldse sjarme en moderne tegnologie. Baie warm in somer. Vriendelike mense en baie om te doen en sien.
Benjamin M. - 28th February 2018
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Mooi.
Tiaan L. - 28th February 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
'n Pragtige, netjiese dorp met mooi ou geboue en interessanthede.
Tiaan L. - 28th February 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
'n Pragtige dorp en mooi omgewing.
Avril K. - 28th February 2018
staying in Brackenfell, Wes-Kaap
Die area is baie pragting en baie veilig.
Willem B. - 27th February 2018
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Vir werk of plesier, Somerset-Wes is puik!
Tariena D. - 27th February 2018
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Rustige omgewing wat baie sentraal is. Ek geniet dit om daar te bly.
Claudette A. - 27th February 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lots of things to do in Oudtshoorn.
Willem L. - 27th February 2018
staying in Villiersdorp, Wes-Kaap
Villiersdorp is 'n kleine dorpie en het nie soveel te bied nie, ons het heerlik gelunch by Kelkie Wyn. Rietspruit is een uitstekende plek as uitgangspunt vir mooi dagtrippies in die omgewing.
Ninette P. - 27th February 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Baie mooi dorpie met baie om te doen in ongewing.
Ria N. - 27th February 2018
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lekker vakansie bestemming vir ons eie mense.
Alma P. - 27th February 2018
staying in Strand, Wes-Kaap
Lief die Strand en sy mense en sy wind!
André V. - 27th February 2018
staying in Vredendal, Wes-Kaap
Aangename dorp.
Ohna W. - 27th February 2018
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Ek het Saterdagoggend die parkrun gaan doen, en uit 16 verskillendes wat ek reeds gedoen het, was Swellendam sin voorwaar die mooiste. Pragtig dorp met baie besienswaardighede en dinge om te doen.
Janine V. - 27th February 2018
staying in Breederiviervallei, Wes-Kaap
Beautiful, nice people.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za