Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.

Kaapstad, Wes-Kaap

The Sonnebloem Self Catering Accommodation

"Kaapstad is 'n perfekte bestemming vir toeriste."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Coastal Hospitality - Beach Club 105

"Ongelooflike potentiaal om een van die groot vakansieplekke te raak veral met al die akkommodasie langs of naby die see asook al die aktiwiteite wat jy kan doen."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Sal enige tyd weer daarheen teruggaan."

Kaapstad, Wes-Kaap

Sea Spray B403

"The mother of all cities!"

Yzerfontein, Wes-Kaap

Lugkasteel

"Asemrowend mooi en een van die veiligste bestemmings om in vakansie te hou. Die rustigheid en vriendelikheid van die inwoners is aansteeklik. Pragtige dorpie."

Knysna, Wes-Kaap

Footprints of Knysna

"Fantasties en 'n moet-beleef."

Knysna, Wes-Kaap

Malachite Mews 3

"Knysna is 'n lieflike bestemming. Genoeg kroeë en restaurante om mens aan die gang en vol te hou. Die seekosse wat ons geëet het was vir ons die hoogtepunt. Tappaz, 34° South kan hoog aanveveel word. Goeie kos en waarde vir geld. Sou eerder verblyf gereël het gedurende Oester fees as dit beter adverteer was maar sal volgende jaar weer 'n draai kom maak."

Knysna, Wes-Kaap

South Villa Guest House

"Baie goeie toeristedorp. Mense baie vriendelik en hulpvaardig."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Soos altyd bly Prins Albert 'n heerlike dorp om te besoek met sy netjiese voorkoms, lekker eetplekkies en pragtige natuurskoon."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beautiful Mountain-side Apartment

"One of the most beautiful cities in the world."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Hilbre

"An amazing close to Cape Town breakaway."

Struisbaai, Wes-Kaap

Stonehouse on Main

"Beste seevakansie-area."

Heidelberg, Wes-Kaap

Outpost Self-catering

"A friendly, welcoming town!"

Boland, Wes-Kaap

Orange Grove Wouterspan Lodge

"Die Boland stel nooit teleur nie!"

Sederberg, Wes-Kaap

Kleinfontein

"Die Pakhuispas is 'n móét om te sien!"

George, Wes-Kaap

Lekkerdoeks

"George has its green fresh air and lots of shopping places you can choose from."

Kaapstad, Wes-Kaap

Penrose Cottage

"Sonnig, pragtige natuurskoon en veilige sowel as skoon strande en toerisme-aantreklikhede."

Kaapstad, Wes-Kaap

Stellenberg Guest Unit

"Skoon en netjies en baie lekker as die son skyn in die winter."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Kara Mia

"Ons hou van rondsnuffel, so ons het dit geniet om ook die botaniese tuine by Bettysbaai te besoek. Kleinmond en Pringlebaai is ook naby. Beslis die moeite werd vir 'n besoek."

Hermanus, Wes-Kaap

The Lily House

"Beslis 'n dorp wat my weer sal sien!"

Ceres, Wes-Kaap

The Lemon and Olive Tree Cottages

"Not many choices of eateries but if you travel to the surrounding areas you will find lovely places and beautiful sites."

Albertinia, Wes-Kaap

Albertinia Hotel

"The town itself is beautiful, just a pity there was nothing to see."

Strandfontein, Wes-Kaap

Seetoe dot com

"Gaan definitief weer kom. Lekker rustig!"

George, Wes-Kaap

Dynasty Self-catering Units

"Ek is binnekort weer daar."

Blad
Blad 316 - Wys 9451 tot 9480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang