Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Natuur, sikspens-mense, heerlike kos, kuns en kultuur alles teen die voet van die Swartberge en die see so wraggies net met die pad af! Hier sien jy weer hoop, groei jou geloof en kry jy kans om liefde te deel!"

Wes-Kaap

Kleinkloof Farm

"I live in the Western Cape and it is definitely the best destination in the world!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Withuis

"Nice and cosy seaside town."

Kaapse Roete 62, Wes-Kaap

Die Kloof

"Baie beter en stiller as die N2."

Robertson, Wes-Kaap

On the 18th

"Besoek gerus Elana's se deli vir ongelooflike produkte."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Beach Club 207

"Pragtige skoon en netjiese dorp. Beslis die moeite werd om tyd daar te spandeer."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Panoramic Blue

"Ontbyt was op ander plek en absoluut puik restaurant."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sunset Bliss

"Gansbaai is 'n baie skoon dorpie en het vakansie daar baie geniet."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Knorhoek Guest House and Wines

"Hemel op aarde ... met meer as genoeg om te doen en die mooiste uitsigte in elke rigting."

Boland, Wes-Kaap

Die Plaashuisie

"Hoogs aanbeveel."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Holiday on Harrier

"St Helenabaai het aan al ons behoeftes voorsien."

McGregor, Wes-Kaap

Orchard Cottage

"Dit was ons en ons dogter eerste besoek aan McGregor en ons het die dorpie baie interessant gevind. Dit sal lekker wees om weer daar te kuier."

Barrydale, Wes-Kaap

Karoo Art Hotel

"Nie lank genoeg vertoef om opinie te vorm nie."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Karoo Life Bed and Breakfast

"Was te kort daar om opinie te vorm, maar die wynkelders is 'n moet stop."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Die Herehuis

"Ideale oornagplek op pad na Kaapstad. Karoo Nasionale park buite Beaufort Wes is pragtig, en die berge is werklik besonders mooi. As jy die Karoo werklik wil sien, is dit die moeite werd om daarheen te gaan. Koue nagte in die winter en warm dae in die somer. Pragtige huise en kerke van historiese waarde."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Seariver

"Die weer is meestal gematig in Mosselbaai."

Hermanus, Wes-Kaap

The Koppie - Accommodation

"Still a beautiful place to visit when the weather plays along, as it fortunately did for us."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Matjiesvlei Retreat Swartskaap

"Soveel om te doen en sien in die omtrek."

Uniondale, Wes-Kaap

Schulteheim Hotel

"Clean friendly Karoo town."

Greyton, Wes-Kaap

GreyCot

"Lovely village in beautiful area."

Paternoster, Wes-Kaap

Habibi 1

"Pragtige dorpie en ons geniet altyd ons naweek weg."

Victoriabaai, Wes-Kaap

Pier Plesier

"Wens ek kon daar bly."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Old Mill Lodge & Restaurant

"Oudtshoorn is een van SA se mooiste juwele wat tonne attraksies bied."

George, Wes-Kaap

Little Fern And Peace Lilly

"Die treinmuseum is 'n belewenis, maar kort definitief aandag en beter personeel aan diens. Die Botaniese tuine is 'n "moet-sien". Reisigers moet beslis 'n draai gaan maak by Lancewood se fabriekswinkel vir fantastiese winskopies."

Blad
Blad 317 - Wys 9481 tot 9510
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang