Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Stanford is a lovely location for a getaway. Reminds me of Underberg, KZN. Will definitely be heading there on holiday again."
"Die pragtigste plekkie met 'n verrassing om elke hoek. Mens kan beslis nie net vir een nag hier oorbly nie."
"Lovely walks in Rondebosch gardens and Newlands Forest. Kalkies at Kalk Bay, a must for seafood lovers."
"Baie mooi, klein dorpie. Alhoewel dit loadshedding was, kon mens darem kos koop. Sal weer daar oorslaap. "
"Unfortunately loadshedding affected our stay, but we found a wonderful restaurant for dinner. Montagu is to be recommended as a great place to visit."
"Fantasties. Daar is net geen Uber of Mr Delivery beskikbaar nie. Ook geen alternatiewe krag gedurende loadshedding nie."
"Klein plekkie met baie te doen. Baie eetplekkies, baie om te sien en te doen. Voel so 'n rukkie of jy in 'n ander wêreld is."
"Mooi en lekker vakansiedorp met 'n rustige vakansiegevoel en naby ander dorpe."
"Mosselbaai bly maar 'n mooi dorp. Kom ten minste 2 keer per jaar daar, al is dit net vir 'n naweek."
"Ten spyte van veranderende omstandighede, hou die dorpie sy bekoring. Sommige areas van die dorp het tog slordig en verwaarloos voorgekom."