Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Jackal Creek se live entertainment met Cornell is altyd fantasties. Isabellas is ook 'n wenner vir hawe-uitstappie en kos in die dorp. Muisbosskerm natuurlik vir daai buffet lunch met al die verskillende kosse."
"Pragtige, heerlike verskeidenheid van restaurante. Die heerlikste seekos geëet! Dorpie met nostalgie en 'n gevoel van vrede en ontspanning!"
Great Brak River, Western Cape
A Bit of Home"Lovely surroundings and walks and close enough to George if you need more than they offer in GB."
"Hermanus is an amazing little town with so much to do and see. We fell in love with the town and will definitely be back as soon as possible."
"Lovely place to stay. The cliff paths were fantastic with lovely views, lots of very good restaurants and art galleries."
"Kaapstad en omgewing het baie dinge wat jy kan doen, dit sal goed wees as die mense wat in die strate slaap, verwyder kan word."
"Worcester se eetplekke was 'n groot verrassing vir ons! Die kos was elke keer ongelooflik met ongelooflike goeie pryse. Van ontbyt tot aandete. Beslis 'n "moet besoek" vir elke Suid Afrikaner. Die omgewing se mense weet hoe om steak gaar te maak! Selfs al is daar "loadshedding". Just do it!"
"Chris Barnard Museum whilst very informative/interesting was expensive and the guide lacked knowledge on the subject."
"Were looking forward to a boat trip to bird island, or at least a walk to the island. But unfortunately, neither of these were available. Literally stopped over for these tourist attractions, so were disappointed."
"Knysna is 'n pragtige plek, net jammer oor al die bedelaars in die dorp kan daar nie werk geskep word vir die mense nie. Baie besienswaardighede en aktiwiteite kon net nie alles in 'n week bykom nie."
"Die plek het so 'n rustige atmosfeer en die lug is skoon. Hier kan jy die stad afskud en jou batterye herlaai. Die sneeu het op die laaste nag geval en ons is toe Matroosberg toe. Ons sien uit na die volgende kuier."