Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Very friendly - artistic and quaint little town. A lovely break from the hustle and bustle."
"Stellenbosch is 'n geweldige, populêre toeristebestemming, maar bars uit sy nate wat mense en verkeer betref. Naby parkering is 'n probleem, dus moet elkeen maar net stap deur die dorp met sy baie straatkafees. Die omliggende wynplase is relatief naby en op die hoof roetes, en maklik om te besoek. Persoonlik dink ek om Stellenbosch en die omgewing te ontdek vereis dalk twee of drie nagte se oorbly."
"Aanwysings nie heeltemal na wense. As jy oor brug ry na sakekern is daar nie 'n bord wat aandui waar en watter winkels in die dorp is nie. Jy kry indruk dat daar slegs huise daardie kant van brug is."
"We love Sedgefield and because our parents retired there it is a special place to us."
"'n Besige dorp wat alles bied wat benodig kan word en is vir seker baie skoner as baie ander Karoo-dorpe."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Oudtshoorn is 'n fantastiese bestemming en behoort mens ten minste 3 dae daar vertoef."
"Die weer was baie lekker, dit was net in aande wat wind opgekom het maar die plekkies is so gebou wat baie wind afgekeer het. Mens voel veilig daar want jou voertuig staan nie in die pad, dit word agter hoe elektroniese hekke naby die eenhede geparkeer. Jy het te alle tye toesig oor jou voertuig en dis ook 'n groot pluspunt dat jou voertuig veilig is."