Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Die Mosselbaai-verblyf is altyd gerieflik. Ons moet altyd deur Mosselbaai ry vir werk en vind die beste bestemming om oor te slaap."
"We spent many hours daily swimming in the sea, sometimes with dolphins a couple of meters away."
"Enigste drawback as ons iets moet kies is dat die winkeltjie nie veel groente aanhou nie. Maar dis minor (soos die Engelsman sê)."
"Strand baie klein, maar uitsig baie mooi. Paaie in goeie toestand en skoon. Dankie, dit was lekker."
"Grabouw het definitief die potensiaal om 'n uitstekende toeristebestemming te word. Ek dink net hulle moet werk aan hulle gasvryheid."
"George is beautiful and I will return back anytime! The only this that is a downfall about George is the signal. Other than that, I couldn’t fault it."
"Hermanus het baie om te bied. Baie besienswaardighede. Eetplekke uitstekend. Baie omliggende dorpies om te besoek. Baie mooi natuurskoon op pad soontoe. "
"Sentraal geleë tussen George en Knysna/Plettenbergbaai sonder verkeer en geraas. Goeie winkels om voorrade aan te skaf soos Super Spar en Pick n Pay."