Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.
"Die dorp is skoon en netjies. Kon orals rondstap, sonder om bedreigd te voel. Gifberg is 'n wonderlike uitrit. Pragtige omgewing en besienswaardighede binne 50 km."
"Baie mooi en lieflike plek om vakansie te gaan hou. Soveel om te doen van fietsry in die berge, swem in die see, voetslaanroetes en natuurlik wynplase!"
"Swellendam is a beautiful, old South African town with numerous historical buildings. It is well maintained and an interesting place to visit. The people are friendly and helpful."
"Gerieflike oornagstop na/vanaf die Noorde. Ongerepte natuurskoon. Terapeutiese stilte en afsondering. The Hungry Ghost voorsien heerlike maaltye."
"I would love to explore Robertson more on our next trip, but it was really interesting and welcoming."
"Loved the holiday vibe. People are also extremely helpful and friendly."
"We were surprised with the amount of activities there were to do in and around the small dorp."
"Die Wine Tram is 'n absolute wonderlike idee en word uitstekend aangebied. Veral omdat jy maklik binne loopafstand van die terminus kan verblyf kry. Vele goeie restaurante om van te kies. Vele nabygeleë goeie wynplase om te besoek. Babylonstoren is 'n absolute moet om te besoek. 'n Belewenis! Ons het die Franschhoek Motormuseum ook baie geniet."
"George bars uit sy nate uit. Lyk my die hele Gauteng wil hierheen kom vir vakansie. Ek is ook van plan om hier te kom aftree. So ek kan myself nogals in George sien. Baie ontwikkeling wat plaasvind getuig van DA beheerde Munisipaliteit wat funksioneel is. Uitstekende mediese sorg is byderhand."
"Yzerfontein is 'n juweel aan die Weskus met vriendelike mense, pragtige strande en lekkerste bakkery en restaurante. Beslis 'n besoek werd."