Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 59829 resensies.

Struisbaai, Wes-Kaap

Bodega Fuchs

"Very beautiful place to see and visit."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"Pragtige dorp, veral by Die Punt."

Struisbaai, Wes-Kaap

Tides 26

"Lieflike omgewing."

Gansbaai, Wes-Kaap

Tourist Lodge Gansbaai

"Regte vissersdorpie, 'n juweel."

Kaapstad, Wes-Kaap

Watersedge 3

"Die Kaap bly maar mooi."

Ceres, Wes-Kaap

Time & Again

"Baie mooi plek en vriendelike mense."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Onse Kasteel

"Baie mooi dorpie. Sal beslis weer besoek."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Smooth Sailing

"Baie rustige Weskus-dorpie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio

"Ons bly self in Kaapstad vir die afgelope 8 jaar en geniet dit baie. Kaapstad is 'n skoon en netjiese stad en sal dit vir enigiemand aanbeveel."

Struisbaai, Wes-Kaap

South of Africa Self-Catering Accommodation

"Alles lyk mooi skoon. Ligging ook goed, net baie wind natuurlik, alles ok."

Gansbaai, Wes-Kaap

Zeezicht Oceanfront

"Verras met omgewing. "

Bettysbaai, Wes-Kaap

Kara Mia

"Baie verras. "

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Hartsplek

"West Coast at its best!"

Kaapstad, Wes-Kaap

The Blue Marine Self-Catering

"Kaapstad se mense, paaie en geriewe is baie goed."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Dreams

"Regtig net 'n oorslaap-bestemming. "

McGregor, Wes-Kaap

Sunflower Cottage

"Kan maklik 'n paar dae spandeer: Lord's Wynkelder, staproetes, Eseltjiesrus, McGegor Kelder."

Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap

Escape

"Mooiste dorpie, pragtige omgewing!"

Stellenbosch, Wes-Kaap

Marie B&B

"Very nice university town."

Velddrif, Wes-Kaap

Tip-Tol Selfsorg

"Mooi dorpie met lekker plekke!"

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Little Canaan Retreat

"Baie vriendelike en gasvrye dorp."

Bredasdorp, Wes-Kaap

7 on South

"Friendly host who welcomed us. The place is beautiful. Will definitely go back again."

Velddrif, Wes-Kaap

Riverview

"Netjiese vissersdorp. Net partykeer die visfabriek onaangename reuk."

Kaapstad, Wes-Kaap

Ocean Breeze Hotel

"Briljante aantreklikhede, maar sal moet opskerp met verblyf."

Velddrif, Wes-Kaap

Marina Moonlight 25

"If you're looking for a quiet, peaceful place, definitely here. "

Paternoster, Wes-Kaap

Seeperdjie

"Heerlike etes geniet naby see. Lekker klein, kusdorpie-gevoel."

Blad
Blad 446 - Wys 13351 tot 13380
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem