Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.

Vredenburg, Western Cape

Hier Rus Ons

"Baie naby aan 'n paar strande. Lekker in die middel. Sukkel net om 'n ordentlike winkel op Sondae en later in die dag te kry."

Swellendam, Western Cape

Arumvale Country Retreat

"Pragtige dorp! Ons het die museum en klein winkeltjies vreeslik geniet. Tot die familiename op die lamppale was baie spesiaal!"

Wilderness, Western Cape

Moontide Guest Lodge

"Baie klein ondernemings het nie die pandemie oorleef nie, ek vertrou dat dit weer sal herstel. Verkeersbeamptes wat deur die dag diens doen by kruisings word baie waardeer."

St Helena Bay, Western Cape

Forever Blue

"Baie lekker plek met sy visfabriek en waar die groot skepe op die hawe lê."

Piketberg, Western Cape

Home with a View

"Sentraal indien jy 'n blommekyker is."

Paternoster, Western Cape

Strandlopertjie

"Restaurante se kos is lekker en diens is baie goed. Blikkie pizza vra R40 vir dubbel espresso, R20 vir single! Dit werk nie so nie, dubbel espresso net R30. Vra by ander top restaurante! Gaaitjie was fantasties! Kos en diens en tafel! Breakfast om die draai van Strandlopertjie was ook baie goed! "

Mossel Bay, Western Cape

The Point Hotel

"Mosselbaai is fantasties, net te besig oor die Kersseisoen, parkering en baie stadige verkeer."

Lamberts Bay, Western Cape

Languedoc Verblyf

"Baie stil en rustige plek."

Beaufort West, Western Cape

Steynskraal Gasteplaas

"Beaufort is nou nie my nommer 1 keuse vir `n vakansie nie, maar die omliggende Karoo prag is definitief iets om te beleef!"

Hartenbos, Western Cape

Heart & Soul

"Te besig in die tyd. "

St Helena Bay, Western Cape

Holiday on Harrier

"Fantastiese toerisme-bestemming, vriendelike mense. "

Prince Albert, Western Cape

Karoo Khaya

"Vriendelikheid, netheid. "

Lamberts Bay, Western Cape

Lamberine Vakansieoord

"Die Birds Island en Muisbosskerm is 'n moet, maar 2 dae maksimum is genoeg in Lambertsbaai."

George, Western Cape

Apple Cottages

"Nice, clean looking town. "

Hermanus, Western Cape

Sandbaai Woonstel

"Heerlike vakansiegevoel. Baie restaurante, winkels en stalletjies om by in te loer."

Cape Town, Western Cape

Melkboss Inn

"Vir my is Kaapstad 'n vakansieparadys met genoeg om jou besig te hou."

Albertinia, Western Cape

Brakvlei

"Klein maar oulike dorpie. "

Prince Albert, Western Cape

Aandrus

"Cute town with a good Spar. "

Dwarskersbos , Western Cape

Lekke By Die See

"Skoon en vriendelike dorp, nie te besig en sentraal geleë. "

Riversdale, Western Cape

Meurant

"Riversdal is 'n mooi dorp, paaie word mooi onderhou, skoon en skep 'n veilige gevoel."

Paternoster, Western Cape

Salt & Sand

"Definitely a place to visit."

Struisbaai, Western Cape

Lighthouse Stay

"Was lekker - nie te bedrywig."

St Helena Bay, Western Cape

Holiday on Harrier

"Pragtige plek. Baie rustig. Sal aanbeveel as lekker rustige vakansie plek."

Calitzdorp, Western Cape

De Wawielhuis Calitzdorp

"Rustige en versorgde dorp."

George, Western Cape

Lorita's

"Uitstekend geleë om Tuinroete te verken. Akkomodasie, winkels en uitstekende markte."

Prince Albert, Western Cape

Bougain Villa

"Nog baie om te ervaar. Ons sal weer daar vir paar dae oorbly."

Gansbaai, Western Cape

After8 Bed and Breakfast

"Ons gaan terug! Nog baie om te ervaar."

Vleesbaai, Western Cape

Oppistoep

"Sal definitief weer soontoe wil gaan!"

Gansbaai, Western Cape

Benguela

"Pragtige en rustige dorp. Beslis 'n kuier werd."

Page
Page 459 - Showing 13741 to 13770
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers