Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Mosselbaai is fantasties, net te besig oor die Kersseisoen, parkering en baie stadige verkeer."
"Beaufort is nou nie my nommer 1 keuse vir `n vakansie nie, maar die omliggende Karoo prag is definitief iets om te beleef!"
"Die Birds Island en Muisbosskerm is 'n moet, maar 2 dae maksimum is genoeg in Lambertsbaai."
"Heerlike vakansiegevoel. Baie restaurante, winkels en stalletjies om by in te loer."
"Greyton is 'n pragtige plek met mooi landskappe. Daar is 'n groot verskeidenheid winkeltjies en resturante om van te kies en lekker rond te loop, aangesien dit veilig is."
"The only upsetting part of Paternoster is the lack of control on the sale of crayfish. Soon there will be nothing left there!"
"Dit was soos altyd n lekker wegbreek. Julle sal my gou weer sien'. "