Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 34288 resensies.
Debbie S. - 7th October 2017
staying in Kommetjie, Wes-Kaap
So central to everywhere we wanted to go. Very pretty.
Richard S. - 7th October 2017
staying in Vermont, Wes-Kaap
Vermont is rustig, dalk te rustig vir klein woelwaters.
Marietjie T. - 7th October 2017
staying in Bonnievale, Wes-Kaap
Bonnievale is geleë naby pragtige wynplase en ook die mooiste paaie om te ry.
Hannes L. - 7th October 2017
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Lekker aktiwiteite!
Marietjie T. - 7th October 2017
staying in Grabouw, Wes-Kaap
Dis eintlik meer Elgin Valley wat van waarde is.
Hannes L. - 7th October 2017
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Lekker aktiwiteite!
Johanna B. - 7th October 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson was baie lekker en die mense is vriendelik. Ek het die lente skou vreeslik geniet.
Lettitia V. - 7th October 2017
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Baie skoon omgewing met genoeg sekuriteit. Baie historiese aantreklikhede in stad.
Sonja Van Klink C. - 7th October 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
De wandeling naar de waterval is heel mooi. Restaurant Flavia is een aanrader.
Daniel M. - 7th October 2017
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie skoon dorp met natuurlike skoonheid en mooi strande.
Arnold S. - 7th October 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Baie mal oor Yzerfontein. Wil graag daar koop en trek soontoe.
Barbara B. - 7th October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Lieflike, kreatiewe dorp.
Monniek F. - 7th October 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Mooiste plek.
Victor L. - 7th October 2017
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Wonderful, favourite holiday destination within a 2 hour drive from home.
Desnay C. - 7th October 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Vriendelike mense in die gemeenskap, maak die verblyf hier lekker.
Herine F. - 7th October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert is 'n belewenis! Vriendelike, skoon dorp met goeie diens op alle terreine. Die heerlikste eet- en kuierplekke. 'n Lafenis vir mens se siel.
Lynette L. - 7th October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is 'n uitstekende uitkoms uit die stad se gewoel. Hier kan jy rustigheid en die natuurskoon geniet.
Jacquelene S. - 7th October 2017
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Ons gaan altyd terug. Dis 'n baie lekker plekkie.
Nadine J. - 7th October 2017
staying in Stellenberg, Wes-Kaap
Goeie ligging en mens voel veiling!
Frans V. - 7th October 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Lieflike plek! Lieflike mense. Ons hoor altyd rillerstories hoe duur kruideniersware by die see is, maar het dit glad nie so ervaar nie. Die kruidenierswinkel was met baie dag tot dag aankope goedkoper as wat ons in Pretoria betaal. En die lekkerste was dat ons ons taal kon praat in Hartenbos!
Niekie S. - 7th October 2017
staying in De Nova, Wes-Kaap
Dis baie veilig.
Jacqued E. - 7th October 2017
staying in Voorbaai, Wes-Kaap
Nog altyd 'n netjiese plek.
Nicole K. - 7th October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Thank you so much, I had a wonderful time.
Henry J. - 6th October 2017
staying in Century City, Wes-Kaap
Good place, like the setup.
Ansie G. - 6th October 2017
staying in Glencairn, Wes-Kaap
Kan dit aanbeveel vir ander.
Elmarie E. - 6th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Mooi stranddorp, naby alle geriewe.
Ilonka C. - 6th October 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Dis 'n lekker plek om die son te sien ondergaan oor Tafelberg.
Herna L. - 6th October 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Naby aan Kaapstad, Stellenbosch, inkopiesentrums en lieflike restaurante.
Geraldine K. - 6th October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is en was wonderlik.
Doreen A. - 6th October 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie netjies, skoon en propvol interessante winkeltjies.
Loraine C. - 6th October 2017
staying in Tuine, Wes-Kaap
Well positioned.
Elmarie P. - 6th October 2017
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Bredasdorp is 'n stil dorp en nie regtig geskik vir toeriste wat van baie bedrywighede hou nie. Daar is 'n Skeepsmuseum maar as jy baie meer wil sien, moet jy bereid wees om te ry. Dit is 'n goeie plek as jy net van die stadsgejaag wil wegkom en wil rus.
Astrid A. - 6th October 2017
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Citrusdal should really try and attract more interest by adding some festivals and live entertainment to their cute little shops.
Astrid A. - 6th October 2017
staying in Moorreesburg, Wes-Kaap
Moorreesburg needs something to liven the town up a bit. Maybe an event or some live entertainment. It was really sad to see so many run over buildings.
Leatitia J. - 6th October 2017
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Wonderlike omgewing om by oor te bly.
Astrid A. - 6th October 2017
staying in Darling, Wes-Kaap
Darling is an amazing small town with so many hidden gems and friendly people. I'm definitely going back there. You need to stay at least over for two days to explore all the greatness that Darling has to offer.
Elsabe S. - 6th October 2017
staying in Swellendam, Wes-Kaap
'n Pragtige dorp met vriendelike diens.
Michelle E. - 5th October 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
If you are a adventurous person you will have lots to do especially the beauty of the place and it's people.
Fanie D. - 5th October 2017
staying in Somerset-Wes, Wes-Kaap
Dit was lekker en baie gerieflik. Ons het baie maklik 'n verskeidenheid van bestemmings besoek. Alle fasiliteite soos restaurante, winkels en die gimnasiums was alles voldoende en maklik bereikbaar.
Shaun R. - 5th October 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Lieflik en stil.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za