Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35120 resensies.

Paternoster, Wes-Kaap

Romantica Studio

"Lovely and beautiful place and the people are very friendly."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

ArchRock Resort

"Fantastiese aktiwiteite en uitsigte. Kort afstand vanaf vele aktiwiteite."

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Pragtige dorpie, baie vriendelike mense, lekker plek om net weer te gaan asemskep van die besige daaglikse lewe."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Beit Zata

"Elandsbaai is meer 'n plek vir lekker by die see en ontspan."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Languedoc Verblyf

"Dis 'n pragtige wissersdorpie met sy vriendlike mense, sal enige dag weer gaan vir 'n kuiertjie en vir my was dit 100% veilig."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

15 Slakkepas

"They can maybe get more bigger shops like Spar, Pick & Pay and maybe a pharmacy. But otherwise it's a nice place."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sandstone Manor

"Dit is altyd 'n groot avontuur en plesier om so 'n pragtige skoon dorp te besoek."

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Fryers Cove Restaurant is uitstekend, ons het lanklaas sulke lekker kerrievis en viskoekies gehad. Doringbaai is baie rustig en stil."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Lamb

"Pragtig dorp met baie om te bied. Stop gerus ’n bietjie daar."

Kaapstad, Wes-Kaap

Beach Road Accommodation

"Mooi plekke om te sien."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Welgevonden Guest House

"Die trekpleisters is kuns, interessante mense en port wyne."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Langenhoven B&B

"Ek geniet die Jerusalem van Suid-Afrika baie!"

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sea Cottage 21

"Was mal oor die plek."

Riversdal, Wes-Kaap

Meurant

"Bali Trading buite Riversdal is definitief die moeite werd om te besoek. Sal volgende keer graag meer van die omgewing wil verken."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Arendzicht

"Mooi strande, goeie surfspot (JoJo's) en goeie verskeidenheid restaurante. Ons maak weer so."

Kaapstad, Wes-Kaap

Die Peperboom

"Kaapstad is ’n moet vir enige toeris met genoeg besienswaardighede om jou vakansie onvergeetlik te maak."

Mosselbaai, Wes-Kaap

No. 4 Duke Street

"Kompakte, geskiedkundige dorpie met baie karakter."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Twilight Cottage

"Net jammer dat Covid-19 so 'n negatiewe impak op besigheid in die dorp gehad het."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

ArchRock Resort

"Lots to do. Easy access to information."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Huis Oppie Rant @ Matjiesvlei Guest Farm

"Sal defnitief Die Krans, Calitzdorp aanbeveel vir 'n ligte maaltyd. Salig onder die wingerd met goeie diens en gas vryheid en rustige musiek. Hulle Red Ruby is uit die boonste rakke. Bo-Plaas is 'n moet vir nog goeie port."

Mosselbaai, Wes-Kaap

29 @ Weenen

"Hartenbos bly my gunsteling vakansiebestemming."

Kaapstad, Wes-Kaap

Atlantic Dream Beachfront Villa

"Cape Town is the most beautiful place in the world."

Stilbaai, Wes-Kaap

Fransie en Doep se Stoep

"Stilbaai is 'n fantastiese toerisme bestemming. Daar is vele dinge om te doen, behalwe die long white beaches wat op kan loop. Ek is super impressed met Stilbaai #PlacesThatRock."

Hermanus, Wes-Kaap

Misty Waves Boutique Hotel

"Hermanus is die aangewese plek vir 'n rustige vakansie."

Franschhoek, Wes-Kaap

Bleu Cobalt Cottage

"Maak seker dat jou verblyf op Franschhoek lank genoeg is. Doen minstens een van die roetes met die wyntrem en sorg dat julle 'n minimum van twee dae het om net in en rondom die dorp rond te ry en al die mooi plekke te besoek. Voorwaar 'n bestemming wat mens herhaaldelik kan besoek!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Petite France

"Darem net die mooiste plek op aarde met die vriendelikste mense. Dink nie daar is plek op hierdie aarde waar mens so naby mens se skepper voel as hier in die Kaap nie. Dis net awesome mooi en so skoon."

George, Wes-Kaap

Apple Cottages

"Wonderlike dorp met heerlike klimaat. Dit is ook seker een van die netjiesste dorpe in ons land!"

Riversdal, Wes-Kaap

Deo Volente

"Riversdal is 'n baie oulike plek om the besoek, veral die ou tronk."

Blad
Blad 575 - Wys 17221 tot 17250
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang