Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Lekke Ekke

"Ons eerste keer in Lambertsbaai gewees en ons beplan om weer daar oor te bly - baie mooi dorpie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Tabu House

"We have lived in CT for many years and are busy relocating. "

George, Wes-Kaap

Lavender Lane Guest House

"Baie lekker dorp. Oorweeg dit om daar te gaan aftree."

Kaapstad, Wes-Kaap

President Hotel Cape Town

"Cape town is lovely, safe, clean and feels like another country."

Hopefield, Wes-Kaap

Commercial Hotel

"Nice outydse plekke."

Kaapstad, Wes-Kaap

1402 Ocean View

"Taxi's in Kaapstad is baie erger as Johannesburg s'n."

Kaapstad, Wes-Kaap

Wavecrest 1001

"Die Wes-Kaap het ongelooflike baie goeie waarde-vir-geld-bestemmings. Babylonstoren is 'n móét asook Le Petit Manoir restaurant in Franschhoek."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Lieflik, veral in kombinasie met Swartbergpas."

Paarl, Wes-Kaap

Perle unter der Sonne

"Paarl is 'n pragtige dorp met baie toerisme attraksies tussen die Bolandse Wynlande."

Paternoster, Wes-Kaap

Sandals

"Paternoster bied baie vir die reisiger van ver af: Die see, die restaurante wat seekos op die tradisionele Weskus-manier voorberei en die strand wat skoon is van rotse, alhoewel daar 'n sekere gedeelte wel rotse het aan die ver kante."

McGregor, Wes-Kaap

Plum Tree Cottage

"Loved the Saturday market as well."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Sancor Selfsorg 3

"Mooiste dorp in SA."

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"The chef at Rupert's Bistro is truly world class. and our elegant dinner could not have been better. We had a fabulous, lazy lunch at Abbey Rose, good food, warm and inviting. The chocolatier in Greyton is fantastic and we purchased delectable delights. Hats off to OK Mini-market for their friendly service, they even carried our extra firewood for us. Five stars for the town of Greyton."

Witsand, Wes-Kaap

Kite View 1

"Witsand is an awesome place, go there often for fishing and will be back soon."

Mosselbaai, Wes-Kaap

La Palma 3

"Pragtige dorp."

Hermanus, Wes-Kaap

Steenbok House Self Catering Apartment

"'n Naweek is te kort om deur Hermanus te gaan. Ek sou langer wou bly. Daar is baie om te sien."

Kaapstad, Wes-Kaap

Elephant's Heart

"Baie om te sien en doen."

Citrusdal, Wes-Kaap

Marcuskraal Chalets

"Baie mooi area tussen twee van die mooiste bergreekse in die land."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Stay

"Gaan kuier gerus daar!"

Kleinmond, Wes-Kaap

All Rounder Holiday Homes

"Kleinmond is the best place for a break away."

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Vannewes

"Baie lekker plek on 'n asemrowende kuier te hê. "

Velddrif, Wes-Kaap

Harbour Lights

"The people were very friendly. A nice coastal town."

Greyton, Wes-Kaap

Die Markhuisie

"Greyton is een van my gunsteling-dorpe."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Moreson Manor

"Dis 'n baie mooi dorpie met 'n lekker atmosfeer. 'n Uitstekende kuierplek."

Greyton, Wes-Kaap

Hemelsbreed Farm

"Dorpie is wonderlik."

Franschhoek, Wes-Kaap

Petit Plaisir Cottage

"Wonderlike vriendelike dorp en mense."

Blad
Blad 575 - Wys 17221 tot 17250
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang