Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"Paternoster is so mooi en bied so baie. Sy plaaslike inwoners wat gaste verpes gaan dalk sy grootste las word."
"'n Pragtige dorp in 'n aangename vakansiebestemming. Parkering in die aand by eetplekke is egter 'n probleem!"
"We hiked for hours on the many trails in the forests in and around locations of Knysna and nearby town, Wilderness. It is a nature lover and bird watcher's paradise!"
"A beautifully maintained town. Need to spend a weekend to explore properly."
"A visit to the Museum is highly recommended. It is a treasure trove of Maritime history. The breakfast trip on the Dias Express is also worth every penny!"
"Altyd 'n lekker vibe, besige koffiewinkels en restaurante tot op die sypaadjies, net soos in Europa! Ek geniet Stellies en oorweeg om my daar te gaan vestig."
"We visited the elephant sanctuary. Amazing experience. The wolf sanctuary took us by surprise. It became an incredibly interesting experience. The guided tour is a must. Our guide was so well informed. Loved it."
"Struisbaai en Aghullas is 'n paradys! Die hawe, hengelplekke, seelug, wandelpaadjies, veiligheid, skoon omgewing, ens is alles 'n bonus. Ek kan die plek net nie uit my gedagtes kry nie. Sal baie graag daarheen wil verhuis."
"'n Pragtige, netjiese dorpie. Baie besienswaardighede in en om die dorp bv. Olyfplaas, Weltevrede vyeplaas, Swartbergpas en Gamtoosvallei (Die Hel) en die Museum was uitstekend. Restaurante bedien heerlike kos."
"Dit was vir ons die ideale plek om te wees voordat ons deur Seweweekspoort gery het."