Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35461 reviews.
"Knysna is die dorp waar ek graag my huisie by die see wil hê. Mooi dorp en baie om te doen."
"Die dorpie is pragtig. Ons het wel die aand by the Rude Chef gaan eet en 'n minder aangename ervaring gehad. Ek glo daar is ander plekke wat beter diens sou gelewer het."
"There's a new mall close by to the venue, so shopping is easy. There's always a lot to do in Hermanus. Scuba diving with Neptune Divers was really special."
"Dit is die perfekte vakansie. Rondom Kaapstad is vele wynplase. Veral Franschhoek is 'n moet."
"Baie om te sien op plekke rondom Velddrif. Het Bokkomlaan baie geniet. Bokkoms is spotgoedkoop. Die beste vis en tjips by die hawe op Laaiplek."
"Dit help baie as mens tyd het om Oudtshoorn en die omliggende dorpies te gaan verken. Ek sal maklik weer besoek aan Oudtshoorn aflê."
"Die skoon lug en baie wynplase om van te kies het ons naweek baie lekker gemaak."
"Pragtige dorpie met heerlike stap- en drafpaadjies langs die see."
"Dit vat bietjie van die ontspanning weg om die heeltyd die bobbejaan-risiko in ag te neem, maar dis alles deel van die omgewing se skoonheid."
"Netjies skoon, binne 'n paar min kan jy by n winkelsentrum wees, restaurante en strand."
"Ongelooflike bergfietsry-roetes en baie mooi natuurskoon."