Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32136 resensies.
Marietjie V. - 9th January 2017
staying in Knysna, Wes-Kaap
Knysna is 'n pragtige plek en ons het die tyd daar baie geniet.
Johan L. - 9th January 2017
staying in Knysna, Wes-Kaap
The Garden of Eden. That sums it up perfectly. Most beautiful place in the world with the most friendly people.
Leon L. - 9th January 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Lieflike en rustige dorpie langs die kus, sal weer teruggaan, ideaal vir 'n vakansie en vir die vissermanne.
Werner V. - 9th January 2017
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Mooi ou Karoodorp.
Dm V. - 9th January 2017
staying in Hoekwil, Wes-Kaap
Near Wilderness, that's the place with nice restaurants. In Hoekwil there isn't much.
Mathilda M. - 9th January 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorpie.
Marie M. - 9th January 2017
staying in Britannica Heights, Wes-Kaap
Stunning.
Neels B. - 9th January 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
Heel nice, naby die stad, maar tog ver genoeg as vakansiebestemming.
Marie M. - 9th January 2017
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Beautiful.
Marie M. - 9th January 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Pragtige dorp met die vriendelikste mense.
Lodewyk F. - 9th January 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Het die tyd daar geniet .
Patty B. - 9th January 2017
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Plettenberg Bay is a wonderful place to be on holiday. There is so much to do in the surrounding areas.
Melissa G. - 9th January 2017
staying in Seepunt, Wes-Kaap
There is loads to do.
Marnie V. - 9th January 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is 'n heerlike vakansiebestemming.
Alta H. - 9th January 2017
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorp.
Jolize J. - 9th January 2017
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Ongelooflik mooi en ongerep
Suzette M. - 9th January 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Baie oulike restaurante. Fiynbosch Coffee baie oulik, Tea for two, La Piazza, Pili, Pili en dan die beste Montecello.
Mathilda E. - 9th January 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Robertson is 'n wêreldklas toeristebestemming.
Judy B. - 9th January 2017
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Baie mooi plek en sentraal geleë.
Driekie F. - 9th January 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Ons gesin is dol oor Hartenbos! Die nuwe seefront is pragtig en modern en Hartenbos en die omgewing is baie skoon!
Rolf H. - 8th January 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Dit was ons eerste besoek aan Prins Albert en ons het dit regtig geniet. Alhoewel ons daar was oor 2 vakansiedae, en meeste plekke toe was vir besigheid, het ons dit steeds geniet.
Keith H. - 8th January 2017
staying in Groot-Brakrivier, Wes-Kaap
Groot Brakrivier is baie mooi met die rivier en die see. Baie min winkels en vermaak vir jong mense. George en Mosselbaai is gelukkig naby. Sal eerder by een van hulle vakansie hou.
Shirley K. - 8th January 2017
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Baie rustige plek vir onderwysers wat wil wegbreek om jul koppe skoon te kry. Wandelpaadjies en netjiese omgewing. Geen mense wat te uitbundig is nie. Baie goed vir mense wat nie van baie lawaai hou nie.
Hein D. - 8th January 2017
staying in Klawer, Wes-Kaap
Go to Klawer just to experience Lemoenkloof.
Joseph N. - 8th January 2017
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
'n Pêrel om te besoek ... word sterk aanbeveel!
Duane C. - 8th January 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Dis seker maar n algemene probleem - die 1ste Januarie moet 'n mens maar wegbly van die strande af. Strand-area was verskriklik besig, maar behalwe daarvoor is Strand baie lekker.
Leon N. - 8th January 2017
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderlike plek.
Izelle B. - 8th January 2017
staying in Knysna, Wes-Kaap
Pragtig, maar baie besig tydens hoogseisoen.
Jako T. - 8th January 2017
staying in Knysna, Wes-Kaap
Verkeer is bietjie erg tydens vroegoggend en laatmiddag.
Theo-leighton D. - 8th January 2017
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Pragtige area.
Elwin B. - 8th January 2017
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Lekker wynplase.
Karen V. - 8th January 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Lekker Karoodorpie waar daar altyd gestop word om petrol in te gooi.
Theresa T. - 8th January 2017
staying in Parow, Wes-Kaap
Location ideal and central to all amenities.
Denver D. - 8th January 2017
staying in George, Wes-Kaap
Voortreflik as 'n toerismebestemming. Pragtige natuurskoon en die omliggende strande is pragtig.
Joan H. - 8th January 2017
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Klapmuts het heelwat wynplase. Die vlinderplaas is 'n moet en as jy iets vir onthaal nodig het, is daar 'n Checkers en drankwinkel so 3 km van die plek af. 'n 24 uur-Pick 'n Pay is ook by die vulstasie beskikbaar.
Ann C. - 8th January 2017
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Pragtig, mooi uitsigte en staproetes!
Jacqueline D. - 8th January 2017
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Die Citrusdal-area bied so baie vir die toeris. Die omgewing is so mooi!
Teresa V. - 8th January 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Klein dorpie as jy van rustigheid hou. Enigste winkel op die dorp is die Spar wat baie besig is met baie lang rye gedurende Desember.
Nicolaas M. - 7th January 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Nog 'n nie-kommersiële en rustige vakansiedorp!
Basil D M. - 7th January 2017
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Uitstekend.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za