Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35901 resensies.
"Great holiday destination for relaxing, walks on the beach, fishing, restaurants and close proximity to Agulhas."
"Enjoyed Gansbaai, lots to do in the area. A nice place to relax and unwind and the little town has everything you need. People are incredibly helpful, as we had car trouble and where helped and on the road within an hour."
"Cape Town is definitely an amazing destination where one can enjoy both the vibrancy of Cape Town to the relaxing and awe inspiring views of the Cape Winelands. A city full of energy, great wines and amazing atmosphere."
"Besoek al die klein plekkies en ry die stof en agterpaaie. Seweweekspoort, Zoar, Amalienstein, Hoeko, Tradouwpas, Suurbraak, Buffeljagsrivier. 'n Pragtige deel van ons land wat 'n besoek werd is as jy op pad Kaap toe is."
"Ek en my vrou hou graag vakansie in Mosselbaai, omdat dit vir ons 'n baie lekker vakansiebestemming is en ek moet erken dat ons van ons beste verblyf in Mosselbaai gehad het. Dit voel regtig asof die akkommodasie wat in Mosselbaai aangebied word net beter is as in die res van die land."
"Ons gaan gereeld Mosselbaai toe en ons hou besonder baie van die Mosselbaai en Hartenbos omgewing. Ek sal dit beslis aanbeveel as ’n vakansiebestemming."
"Beautiful town, people are very friendly the beaches is beautiful. The town lives up to its name."
"Struisbaai is a very peaceful place - much better than where I come from, crime free destination, we loved it so much that we bought a plot in the area and have decided to build us a house."