Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32082 resensies.
Floyd B. - 11th October 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Need to visit for longer so that more seafood can be consumed. Musibosskerm remains a great evening.
Floyd B. - 11th October 2016
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Lekker oorblyf dorp, en Red Oc by Letsatsi Lodge is 'n heerlike restourant. Naby Gifberg wat 'n lekker bergpas het en mooi tussen die Rooibos plantasies asook druif priële as jy by Ouberg pas afkom.
Floyd B. - 11th October 2016
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Kan lekker wees vir gesinne met kinders.
Marius S. - 11th October 2016
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Kan dit vir enige persoon aanbeveel.
Floyd B. - 11th October 2016
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
For peace and quiet and of course being at the Southern most tip of Africa, plus where the two oceans meet, L'Agulhas is perfect.
Doreen A. - 11th October 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Prins Albert is 'n belewenis - beeldskone klein Karoo dorpie.
Whidaad E. - 11th October 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is a very beautiful and relaxing place, the people are very nice.
Rita K. - 11th October 2016
staying in Port Owen, Wes-Kaap
Beslis die moeite werd om hierdie area te verken.
Louise H. - 11th October 2016
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
Klein dorpie met die mooiste wynplase.
Ilana E. - 11th October 2016
staying in Hoekwil, Wes-Kaap
Pragtige, weggesteekte juweel van 'n plek! So dankbaar dat ons dit kon beleef! Sal definitief weer soontoe gaan en nog verken.
Maria L. - 11th October 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Rustige dorp met baie lekker eetplekke!
Retha C. - 11th October 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Pragtig!
Herine F. - 11th October 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Net jammer dis so warm in die somer.
Anneke C. - 11th October 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Nie veel ooglopende restaurante aan die kus nie.
Deonne C. - 11th October 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Daar is op die oomblik padwerke aan die gang in en om Langebaan wat ongerief kan veroorsaak, maar andersins bly dit 'n ideale vakansiebestemming.
Anina H. - 11th October 2016
staying in Calitzdorp, Wes-Kaap
Calitzdorp is 'n pragtige dorpie met oulike restaurante en natuurlik top wynplase.
Lizelle N. - 11th October 2016
staying in Muizenberg, Wes-Kaap
Must see!
Estie S. - 11th October 2016
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Ek sal dit by enige iemand aanbeveel.
Deonne C. - 11th October 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
'n Pragtige dorp en werklik 'n aanwins as toeristebestemming.
Leon C. - 11th October 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Die algemene voorkoms van die dorp is baie netjies en skoon. Mense kom ook baie vriendelik voor.
Annemie G. - 11th October 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Goeie basis om Kaapstad en omstreke van af te verken.
Anja J. - 11th October 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Great place for holiday and watching whales.
Martinet D. - 11th October 2016
staying in Robertson, Wes-Kaap
Ons is gek oor Robertson en gaan kuier gereeld daar.
Willem V. - 11th October 2016
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Goeie plek vir 'n ontspanne wegbreek.
Lynn D. - 11th October 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Ons is verlief op Yzerfontein, sal beslis weer besoek.
Akhona M. - 11th October 2016
staying in Big Bay, Wes-Kaap
Lovely views.
Jeanne K. - 11th October 2016
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Paradys.
Mari V. - 11th October 2016
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Heerlik sentraal met allerlei interessante plekkies.
Terence R. - 11th October 2016
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Baie mooi en rustig, mooi views.
Tanya M. - 11th October 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
I come from the Strand, so after 13 years it was a pleasure to see that there are upgrades happening to the beach and that some of the spots I visited were still going strong. Bart's and Friedman and Cohen. We will be visiting again but this time for a longer period.
Linda G. - 11th October 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Ai, die weer in die Strand is maar sleg en die wind waai gedurig. Aan die positiewe kant - dit is lekker naby aan Kaapstad (40 min) so mens kan maklik Kaap toe ry om besienswaardigehede te gaan besoek. Dit is ook baie naby aan Stellenbosch se wynplase as mens 'n wynproe of middagete op 'n wynplaas wil doen.
André D. - 11th October 2016
staying in Weskus, Wes-Kaap
Rustigheid, kalmte en karakter.
Carine B. - 11th October 2016
staying in Voor-Paardeberg Wyn Wyk, Wes-Kaap
Uitstekend!
Marina C. - 11th October 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Baie lekker eetplekkies so al langs die strand. Die Kaai 4 se Mosselpot is die beste ooit! Veilig en Afrikaans vier hoogty hier!
Tania W. - 10th October 2016
staying in Greyton, Wes-Kaap
Lieflike plek.
Pieter O. - 10th October 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Goeie oornag verblyf rondom Beaufort-Wes, goeie winkels in sentrum.
Pieter O. - 10th October 2016
staying in Worcester, Wes-Kaap
Sal weer daar oornag.
Erika W. - 10th October 2016
staying in McGregor, Wes-Kaap
McGregor is lieflik en baie rustig. Maak egter seker dat jy jou restaurant besprekings vroegtydig maak - daar is min restaurante en hulle is vol bespreek!
Louise H. - 10th October 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
'n Moet as jy in daardie omgewing is.
Marlene N. - 10th October 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Excellent!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za