Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 37389 resensies.
Cj V. - 19th October 2017
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Jack's Restaurant has the best pies ever!
Marelie V. - 19th October 2017
staying in Jongensfontein, Wes-Kaap
Jongensfontein is beslis een van ons gunsteling bestemmings en sal dit weer besoek. Dit is skoon netjies en veilig.
Dirk N. - 19th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie mooi.
Daleen D. - 19th October 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is 'n pragtige dorp. Naby aan die stad maar het steeds die plattelandse gevoel.
Jacques C. - 19th October 2017
staying in Greyton, Wes-Kaap
Wonderful town. Just needs a few more shops to be open on a Monday and Tuesday!
Chris S. - 19th October 2017
staying in Stanford, Wes-Kaap
Ons het op 'n Sondagmiddag daar aangekom. Ons is verseker dat ons aandete in dorp sou kry. Daar is egter geen eetplek oop in Stanford op 'n Sondagaand nie. Dankie tog vir OK Grocer!
Connie D. - 19th October 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Dink dis 'n goeie plek om na te verhuis. Maklik om my te assosieer met die leefstyl en die weer en natuur is prima vir Paragliding!
Neil M. - 18th October 2017
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Asemrowend.
Paula L. - 18th October 2017
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Moenie Gay se melkery en Lazy Lizard se appeltert misloop nie!
Lauren B. - 18th October 2017
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Winkels maak baie vroeg toe.
Alta S. - 18th October 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
'n Heerlike, rustige atmosfeer met vriendelike mense. Beslis 'n moet as jy daardie kant is. En baie sentraal geleë om uit te ry na Elandsbaai en Verlorenvlei.
Zulfah S. - 18th October 2017
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Small town with a big heart.
Tony S. - 18th October 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie goeie historiese dorp.
Annekie H. - 18th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Lekker vakansie-atmosfeer daar.
Ilana E. - 18th October 2017
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Ons is absoluut mal oor Wildernis! Gaan gereeld soontoe en sal dit met absolute oorgawe aanbeveel!
Ronel K. - 18th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ons dink dit is mooi skoon en pragtige strande en alles baie sentraal sal dit aan almal aanbeveel.
Esda H. - 18th October 2017
staying in George, Wes-Kaap
Want to retire here, we love this place.
Stephanie P. - 18th October 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Very friendly place. Love the Oceana Fisheries.
Landie C. - 18th October 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Meer restaurante sal nice wees.
Lenta P. - 18th October 2017
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtig, skoon en naby als geleë.
Masodi S. - 18th October 2017
staying in Knysna SSB, Wes-Kaap
Ek moet weer kom met genoeg geld en vir 'n langer periode.
Leonie A. - 18th October 2017
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
My hart lê in Hartenbos. Sal dit graag my tuiste wil maak.
Henry S. - 18th October 2017
staying in Witsand, Wes-Kaap
Rus! Pragtige omgewing!
Berlene L. - 17th October 2017
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Baie om te doen.
Tim V. - 17th October 2017
staying in Paarl, Wes-Kaap
Baie mooi plek waar die wynlyste baie langer is as die spyskaarte!
Hannes H. - 17th October 2017
staying in Rawsonville, Wes-Kaap
As jy van goeie wyn hou is dit 'n moet.
Jennifer C. - 17th October 2017
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
A very nice place for a quick getaway.
Cecilia V. - 17th October 2017
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Pragtige strand met baie aktiwiteite. Naby busroetes. Baie interessante restaurante.
Klana C. - 17th October 2017
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Baie ryk aan geskiedenis.
Taryn Lindie M. - 17th October 2017
staying in Claremont, Wes-Kaap
Sou ek Kaap toe moet verhuis, sal Claremont beslis my eerste keuse wees.
Reinette V. - 17th October 2017
staying in Ashton, Wes-Kaap
Ashton is 'n pragtige plek, met gasvrye mense in elke winkel, en Platform 62 was 'n belewenis.Ons sal egter eers weer gaan as die paaie en brûe klaar gebou is.
Isabelle G. - 17th October 2017
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort-Wes is stil en mooi.
Angelique V. - 17th October 2017
staying in Strand, Wes-Kaap
Pragtige plek.
Tivoneleni M. - 17th October 2017
staying in Table View, Wes-Kaap
In close proximity to the restaurant and shops. Very good place to go and you will have a peace of mind.
Riaan R. - 17th October 2017
staying in Elgin, Wes-Kaap
Meer as genoeg opsies om almal besig te hou.
Simoné M. - 17th October 2017
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Beste plek ooit!
Alta L. - 17th October 2017
staying in Robertson, Wes-Kaap
Pragtige en skoon dorpie.
Robyn M. - 17th October 2017
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Safe and clean CBD - so refreshing to see.
Neville B. - 17th October 2017
staying in Plumstead, Wes-Kaap
Plumstead se ligging is baie perfek gelee
Sandra E. - 17th October 2017
staying in Sedgefield, Wes-Kaap
Sedgefield is 'n pragtige en rustige kusdorp.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]