Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"I enjoy Hermanus and always book in that area. Very tranquil and has all the necessities."
"Indien jy soek na rus en vrede is Pearly Beach jou bestemming. Die dorp is nie gekommersialiseer nie, wat dit baie aangenaam maak in seisoentyd waar strande nie oorvol raak nie. Aktiwiteite is beskikbaar in naby geleë dorpe vir die avontuurlustige persone."
"Die onthaalplekke is net-net uitmekaar en die openbare vervoer dek net sentraal Kaapstad."
"Dis 'n belewenis om die voëlbewarings-eiland te besoek en om by Muisbosskerm te gaan seekos eet!"
"Napier is 'n baie mooi skoon plattelandse dorpie naby baie bestemmings en mooi roetes."
"Vreeslike mooi dorp met vriendelike mense. Ons het by Republiek van Swellendam geëet en sal dit vir almal aanbeveel! Ons was daar oor 'n tyd wat baie besighede toe was (Kersfees) so kon nie eintlik meer winkeltjies besoek nie."
"Dink aan aftree opsie van wee die ligging en die kosmopolitaanse bevolking."
"It is a nice feeling to be out in nature, to explore the winelands, wine routes and great restaurants."
"'n Ou historiese en interessante dorp en omgewing wat meer as net oorslaap en aanry regverdig. Bly gerus vir meer as een nag en verken en geniet wat die omgewing bied."
"Gansbaai is ’n fantastiese dorpie met die mooiste mense wat altyd groet en loop met ’n glimlag."
"This is the first time I have been to Gansbaai. Besides the amazing walks you take with your family there is also different beaches you can go to, each with its own unique scenery. The best part of Gansbaai is the friendly people."