Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Knysna, Wes-Kaap

Feel @ home

"Baie netjies en skoon."

Montagu, Wes-Kaap

MonTQ Guest House

"Baie lekker droë vrugte daar gekoop."

Mosselbaai, Wes-Kaap

Santos 18

"Baie mooi vriendelike plek."

Kaapstad, Wes-Kaap

Eden on the Bay 216

"My hart bly in Kaapstad."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Pretplaas Akkommodasie

"Algehele toestand van paaie is nie op standaard nie."

Langebaan, Wes-Kaap

Olive branch

"Langebaan bly 'n heerlike vakansiedorp met heerlike restaurante bv. Pearly's waar 'n mens net nie kan verbyhou nie."

Paternoster, Wes-Kaap

Potters Rest Studio 1

"Mense altyd vriendelik en 'n vooreg om daar te wees."

Bredasdorp, Wes-Kaap

GlassTree B&B

"Lieflike mense en lieflike plek. Ek is verlief op Bredasdorp."

Tulbagh, Wes-Kaap

The Lark @ De Weiglhuys Farm

"So many activities to do in Tulbagh that involve nature and animals. Very peaceful and safe town. The views were stunning as well."

Kaapstad, Wes-Kaap

Shirley's Place

"Cape Town is a beautiful city."

Knysna, Wes-Kaap

Knysna Inn

"Lots of traffic, but a cute town for a day. Great if you have a boat or visiting the sights in and around Knysna."

Kaapstad, Wes-Kaap

Tranquility

"Kaapstad is ongelooflik mooi."

Kaapstad, Wes-Kaap

Heron's Nest

"Kaapstad is baie besig en baie mooi. Mense bestuur baie meer gevaarlik as JHB bestuurders."

Paarl, Wes-Kaap

Groenvlei Self Catering

"Paarl is pragtig, pasop net vir spoedkameras!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Beachfront Gem

"Everything is good a very convenient holiday apartment!!"

Groot-Brakrivier, Wes-Kaap

A Bit of Home

"Veilige strand vir kinders. Mooi staproetes! Winkelkompleks wat alles voorsien wat jy nodig het. Stiller vakansie-omgewing om goed uit te rus. Sal Groot-Brakrivier aanbeveel."

Stilbaai, Wes-Kaap

Bergrosie

"In seisoentyd baie besig. Sommige mense verkies dit dalk. Alles beskikbaar."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ko Ka Tsara Bush Camp

"Pragtige Karoo-omgewing en dorp. Karoo Nasionale Park is 'n moet."

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

16 Mare Nostrum Sweet Sixteen

"Ons love Plettenbergbaai. So pragtig en rustig."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Rondegat Cottages

"Be careful of when you stay. The water levels of the damn fluctuate and may have an impact on your experience."

Agulhas, Wes-Kaap

De Oude Kraal

"Best place to be. Excellent."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

Holiday on Harrier

"Stunning, skoon, veilige strand en weg van deurpaaie en geraas."

Kaapstad, Wes-Kaap

Blakes Terrace 903

"Goed onderhou, mooi natuur en gefokus op toerisme. Elke uitstappie 'n nuwe ervaring."

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang