Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Be careful of when you stay. The water levels of the damn fluctuate and may have an impact on your experience."
"Goed onderhou, mooi natuur en gefokus op toerisme. Elke uitstappie 'n nuwe ervaring."
"Oudtshoorn is 'n wonderlike dorp wat iets vir elke smaak offer. Museums, kunsateljees, genoeg lekker eet- en kuierplekke, buitelugaktiwiteite, so so baie. Mooi skoon dorp met vriendelike mense!"
"Ons was mal oor die berge en die netjiese boorde en wingerde. Die dorp lyk skoon en die mense is vriendelik."
"Vuil en lastige bedelaars. Chris Barnard is so afgeskaal en nie meer die moeite en koste werd om te besoek nie."
"Sadly this beautiful city may deteriorate with squatter camps coming up in some areas. The roads and maintenance are top-class in comparison to Durban where I live. No potholes, excellent condition. SAP is on the job, admirable."
"Only visited the harbour and the airport. Both clean and friendly."
"Ek waardeer dit dat die ou Portugese boustyl van baie van die geboue in die sakekern van Mosselbaai nog behoue gebly het synde dit 'n unieke storie vertel oor ons Suid-Afrikaanse geskiedenis. Mosselbaai is soos die sprokiesverhaalkaraktertjie, Aspoestertjie - bedags asvaal, maar snags verrassend, blink en pragtig soos 'n towerglasskoen. Ek dink egter die aanwysings op borde langs die strate verdien aandag. Dit kan verwarring skep vir toeriste wat nie dikwels in Mosselbaai kom nie. Voorts behoort die stadsmoeders en -vaders van 'n sekere ouderdomsgroep asb. te besef dat Mosselbaai se grootste inkomste nie uit vissery kom nie, maar uit toerisme en vakansiegangers. Moet dus nie treurkoeklik wees deur die naglewe in Mosselbaai dood te druk deur klubs en kuierplekke en ook die Buffalo Rally se saamtrek te onderdruk nie. Mosselbaai se naglewe gekombineer met die ou Portugese boustyl spel een ding: avontuur. Laat dit wees wat dit is en trek voordeel uit die inkomste uit toerisme wat dit vir die dorp inbring. Voorts is Mosselbaai die een dorp waar mens nog saans laat selfs op jou eie 'n entjie kan gaan stap om klein verrassende juweeltjies van interessante kuierplekkies en winkeltjies te kan ontdek. Niks gebeur daar met jou nie. Hou dit so."
Great Brak River, Western Cape
Ocean View"Weg van George en Mosselbaai se gewoel, maar naby genoeg vir noodgeval en sentraal vir uitstappies."
"Mosselbaai het baie uitgebrei vandat ons 3 jaar gelede daar gekuier het, maar nogsteeds 'n lekker plek om vakansie te hou."