Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
Prince Albert Road, Western Cape
Wolvekraal Guest Farm"Heerlike skilpaadjies, lewer en netvet te koop by Rietfontein Padstal tussen Leeu Gamka en Prince Albert Road. Beste appeltert nog ooit, bekombaar by Lazy Lizzard in Prins Albert. Probeer ook gerus Gay's Dairy se Royal Mild kaas - ook in Prins Albert."
"L'Agulhas and Struisbaai. The best place to visit in South Africa!"
"Lekker baie om te doen en om te sien. Goeie eetplekke, genoeg winkels en mooi natuur."
"'n Besoek aan die Muisbosskerm is 'n moet, groot verskeidenheid visgeregte wat bedien word."
"Rheenendal is a convenient and easy drive to both Knysna and Sedgefield. We had an unforgettable dining experience down the road from Woodcutters Cottage at private dining room in Rheenendal called Veg Table. The passionate and exuberant chef and host, Brett, created a vegetarian meal of delight with deliciously unusual flavours and combinations, all ingredients sourced locally. It was located in what felt like a fairy forest. Highly recommended. "
Stellenbosch Central, Western Cape
Roosenwijn Guest House"Loopafstand van restaurante en winkels fantasties."
"Die huis is uitstekend geleë en het maklike toegang tot die Whale Coast Mall. Jy hoef dus nie op die besige pad tussen Hermanus en Onrus te ry nie. Die Vb Restaurant is 'n groot pluspunt en baie naby aan die huis geleë. Die voetpaadjies teen die see is in 'n baie goeie toestand en verleen toegang tot die Onrus en Sandbaai strande binne 300 meter."
"Perfek vir wegbreek vakansietyd. Dis nie té besig nie, lekker om net te ontspan. Uitsigte is asemrowend. Beslis nuwe gunsteling vakansiedorp."
"Really gorgeous. On the safety side did not feel unsafe at all just have to be aware as petty theft is a possibility if doors and windows are left open."