Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.
"Ongelooflik uitgebrei. Heerlike plek om weg te breek van die gejaag van die samelewing. Baie dankie!"
"Ons het net 1 van die 4 nagte daar geslaap en toe uitgeklok en by Great White Shark Accommodation gaan inklok vir 3 nagte. Hulle was puik!"
"Pragtige strande, vriendelike mense, lekker aktiwiteite en George is net 10 min weg as jy smag na groot inkopiesentrums. "
"Pragtige dorp met al die winkels wat jy nodig het. Die dorps mense is vriendelik. Baie warm in die somer, so maak seker dat jy verblyf kry wat lugverkoeling het."
"The beaches are sublime. We loved the long, peaceful Langstrand for a morning stroll and a dip with a pod of dusky dolphins, and the afternoon business of the fishing boats coming in with their catch. A lonely seal entertained us one morning diving for fish close to the rocks at the Mosselbank divide. There was a huge pod of whales frolicking just outside the bay at Tietiesbaai shooting multiple waterspouts up into the sky in some kind of orchestrated sequence, reminiscent of those fountains that dance up from the ground. We were lucky to see one or two jumping as well before the light faded. One negative about the town was that, as a vegetarian, the famous gastronomy was sorely lacking! We managed to find a very dry chickpea curry at one restaurant, followed by pizza, pizza, more pizza, and finally, a veg curry which tasted like a lamb curry with the lamb taken out! Fresh vegetables and salads would be a pleasant option."
"'n Stukkie juweel van 'n dorpie aan die Weskus. Ongerep met die mooiste sonsondergange. Sentraal geleë en naby aan omliggende dorpe en groot stede. 'n Kusdorpie en vakansiebestemming wat enigeen se hart sal steel."
"Bou meer van die grasdak afdakkies op die strand. Plant ook meer palmbome. Dit skep 'n mooi prentjie."
"Klein dorpie, baie warm, nie veel winkels om van te kies nie, enigste opsie is maar Spar, verkies Clanwilliam, maar Citrusdal is nader om te ry. Dorp baie besig gedurende oggende. "
"Al wat ek kan sê is dis 'n asemrowende gebied en ek sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou. "
"Citrusdal het minder toeriste-besienswaardighede. Min winkels net 'n Spar en Pep. Ons verkies Clanwilliam. Baie meer eetplekke en selfs 'n winkelsentrum vir jou inkopies."
"Daar is verskriklik baie om te doen met al die wynplase in die omgewing - lekker naby aan Kaapstad baie ander plekke."
"Very save, we could have walks to shopping mall. Also did the MyCity bus route to Sea Point."