Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 32082 resensies.
Francois R. - 20th October 2015
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Baie vriendelike mense!
Brenda B. - 20th October 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
A beautiful town filled with history and warm, friendly people. A tranquil and serene town.
Michael P. - 20th October 2015
staying in Montagu, Wes-Kaap
Relaxing place to visit, plenty to see and do.
Johan N. - 20th October 2015
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Vriendelike klomp mense!
Chantal B. - 20th October 2015
staying in Robertson, Wes-Kaap
Awesome!
Cp V. - 20th October 2015
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Lente is 'n heerlike, pragtige seisoen om in Oudtshoorn te kuier.
Lood L. - 20th October 2015
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Ek geniet Stellenbosch.
Hannes M. - 20th October 2015
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai het iets vir elkeen. Sal altyd 'n gewilde vakansie bestemming vir ons wees.
Wayne H. - 19th October 2015
staying in Knysna, Wes-Kaap
Die plek is nie so duur soos almal voorgee nie.
Jozua D. - 19th October 2015
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
Currently, with the road works it makes that region not so favourable - but for backpackers and passers-through, Ukhulo ( i.e. Faith) Lodge serves its purpose as a stop-over haven. (I am not too familiar with the tourist attractions of Citrusdal).
Johannes J. - 19th October 2015
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Ek was nog nooit 'n see-mens nie en as "valie" sukkel ek steeds om te verwerk dat dit reën in die winter wanneer dit koud en winderig is. Awesome natuurskoonheid en Tafelberg bly 'n wenner, veral van bo af gesien.
Celeste F. - 19th October 2015
staying in Bellville, Wes-Kaap
Lekker area!
Ronel S. - 19th October 2015
staying in Swellendam, Wes-Kaap
Fantasties. Die inwoners is almal so vriendelik en jy voel baie tuis.
Engelie V. - 19th October 2015
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Danabaai is die perfekte vakansie plek met kleinkindertjies of as jy wil rustigheid hê. Die klimaat is baie stabiel en die strande is ongelooflik netjies. Danabaai is 'n privaat dorpie wat oor alle nodige winkeltjies beskik (van 'n OK Foods tot 'n wassery). Baie oulike dorpie.
Melanie A. - 19th October 2015
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Mense is vriendelik, baie winkels om jou as jy iets vinning wil koop. Sentrums is ook naby en het als wat jy nodig het. Strand is skoon en lieflik. Sal weer kom kuier.
Melanie A. - 19th October 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort-Wes is maar 'n stil dorpie. Natuur van Beaufort is pragtig.
Darrel V. - 19th October 2015
staying in Wildernis, Wes-Kaap
Awesome plekkie!
Hannelie M. - 17th October 2015
staying in Groenpunt, Wes-Kaap
Dit is ideaal en baie sentraal om by al die besienswaardighede uit te kom.
Roy H. - 16th October 2015
staying in Paarl, Wes-Kaap
Die verkeer is baie minder as in die Kaap en dit help baie.
Elna K. - 16th October 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Baie lekker. Klomp goed om te doen. Lekker vibe!
Hannatjie V. - 16th October 2015
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Pragtige plek om tuis te gaan.
Hendrik N. - 16th October 2015
staying in Gansbaai, Wes-Kaap
One of my favourite places.
Peet S. - 16th October 2015
staying in Paternoster, Wes-Kaap
The Noisy Oyster Restaurant was puik, lekker geroosterde vis en calamari.
Jacques C. - 16th October 2015
staying in Glentana, Wes-Kaap
Van die lekkerste strande in die wes kaap. BAIE veilig vir kinders. En omring deur pragtige stede soos George en Mosselbaai. Die natuur gee mens ook nog 'n gevoel van ongereptheid. Salig.
Peet S. - 16th October 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Aal weer en weer gaan!
Belinda J. - 15th October 2015
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is lieflik en 'n pragtige vakansiedorp!
Laurey, Wilma V. - 15th October 2015
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Gezellig dorp met prachtige natuur.
Lindy Widan C. - 15th October 2015
staying in Onrus, Wes-Kaap
Perfect for a family with small kids. They loved the lagoon.
Steve V. - 15th October 2015
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
A+
Rian V. - 15th October 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Beaufort-Wes is 'n mooi dorp en het die nodige winkels as jy iets soek.
Chris B. - 15th October 2015
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Gek oor die Karoo. En Beaufort-Wes is 'n hartlike Karoodorp.
Danie C. - 15th October 2015
staying in De Rust, Wes-Kaap
Pragtige dorp, vriendelike mense.
Danie C. - 15th October 2015
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
'n Interessante dorp met goed-toegeruste museum en ander besienswaardighede asook goeie restaurant en winkeltjies wat toeriste lok.
Sannet D. - 15th October 2015
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
As jy hou van 'n rustige omgewing is dit die regte plek. Daar is geen winkelsentrums naby nie en jy moet deur ry Gansbaai toe (37km) vir jou inkopies. Daar is wel 'n winkel wat jou van jou daaglikse benodighede kan voorsien. Strande is skoon en veilig en die mense is baie vriendelik.
Lynette L. - 15th October 2015
staying in Piketberg, Wes-Kaap
Baie potensiaal om nog uit te brei wat toeriste aanloklikhede en eetplekke aanbetref.
Breggie V. - 15th October 2015
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Hartenbos is my tweede tuiste!
Sue D. - 15th October 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
This was our first weekend in Langebaan and we all loved it. Lovely lagoon walks, great restaurants and a wonderful day out exploring the WC National Park. A stunning weekend!
Karen E. - 15th October 2015
staying in Hout Bay, Wes-Kaap
Stunning!
Colette W. - 15th October 2015
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Baie ontstpanne en rustig. Verskeidenheid om te doen met klein kindertjies.
Elsa T. - 15th October 2015
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
As jy gaan om rustig by jou huis te ontspan of kwaliteit tyd te spandeer met vriende of jou ander helfde is hierdie perfek. Mens gaan beslis nie vir die "entertainment" van die dorp nie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za