Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.
"Dit is vir my die pragtigste dorpie met die gevoel van Clarens. Die eetplekkie was wonderlik met die heerlikste atmosfeer en kaggelvuur."
"Baie lekker rustige plekkie met groot winkel. Dorpe naby waarna mens kan uitry."
Stellenbosch Central, Western Cape
Bastmolen Holiday Flat"It's a great holiday destination for socialites. Young people will enjoy the buzz since the University is at the centre of it all. "
Southern Suburbs, Western Cape
Hedge House"Ek love die uitsig op Duiwelspiek vanuit die Suidelike voorstede. Dis my gunstelingplek in Kaapstad."
"Subjektiewe kommentaar, een maal 'n Goudini-afstammeling, sal jy altyd teruggaan en tans staan ons verwonderd oor die toerisme -bedryf wat so floreer. Wonderlik."
"In die dorp is daar niks om te sien nie. Jy gaan verken die omgewing en die ander toeriste-aantreklikhede. Maar Underhill Farm in die Vyeboom streek, sal die rede wees hoekom jy soontoe gaan. "
"Ons is aangenaam verras met hierdie oulike dorpie in die middel van die Karoo, sy oulike winkeltjies, heerlike restaurante en vriendelike mense. Die moeite werd om meer as 'n dag daar te spandeer."