Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Bisibee

"Teveel om te sien. Pragtige omgewing. Sal graag die infanterieskool wil besoek. Het baie goeie tye daar beleef."

Simonstad, Wes-Kaap

Simonsberg

"Generally a better place to go to when you want to avoid the South Easter when it blows."

Yzerfontein, Wes-Kaap

83 Dassen Island

"Beveel dit aan vir enige persoon dis 'n wonderlike, rustige area. Alles is naby winkel, aktiwiteite en see. Sal beslis weer gaan. "

Hermanus, Wes-Kaap

Nothing But View

"Hermanus is 'n lieflike plek en 'n heerlike plek om vakansie te hou."

Melkbosstrand, Wes-Kaap

Watersedge 3

"Mooi omgewing naby toeriste aantreklikhede soos wynplase, lekker eetplekke, Darling ens. Mooiste uitsig op Tafelberg."

Santosbaai, Wes-Kaap

Baystay

"Mooi, lekker, heerlik vir swem, sentraal. Mosselbaai ‘n interessante plek."

Golden Mile, Wes-Kaap

Holiday on Harrier

"Please don't tell too many people about this jewel."

Brenton-on-Sea, Wes-Kaap

Brenton On Rocks

"Sou gehou het van 'n weier keuse van restaurante by Brenton-on-Sea."

Hartenbos, Wes-Kaap

De Branders Nr 48

"Hartenbos is the perfect holiday destination, with the beautiful sea views, sea temperatures were perfect to swim in, friendly people. "

Vishoek, Wes-Kaap

A Place in Thyme

"Baie besig waar die winkels geleë is. Strate is ook nou en tydens druktyd vorder die verkeer stadig. Was sentraal geleë vir die aktiwiteite waarvoor ons gekom het."

Myoli Strand, Wes-Kaap

The Gull

"You can still taste the salt of the sea."

Robertson, Wes-Kaap

Vlettershof Guest House

"Baie pragtige plattelandse dorpie met goeie wynplase in die nabye omgewing."

Bettysbaai, Wes-Kaap

Crassula

"The community is so amazing."

Langebaan, Wes-Kaap

WestBed -The Legend

"Beautiful town - will be back!"

Vermont, Wes-Kaap

Dolphin Apartments

"Nice walking path."

Gouritz, Wes-Kaap

Laventelbos

"Baie mooi area."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Gasteria Grange

"Good stopover for the Rooiberg Pass."

Piesangvallei, Wes-Kaap

Ocean Pearl

"Kan dit rêrig aanbeveel as jy lekker wil vakansie hou!"

Plettenbergbaai, Wes-Kaap

Goose Valley Golf Estate Unit AA7

"Kom voorbereid, jy kry moeilik iets te koop op 'n Sondagmiddag."

Hartenbos, Wes-Kaap

Bob Bouwer Seaview Apartment

"Fantastiese plek om vakansie te hou."

George, Wes-Kaap

Villa Maria

"George is die mooiste!! Die berge en natuur bly die beste! "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Albatross No. 4

"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Muisbosskerm was 'n hoogtepunt. Sal die plek as vakansiebestemming sterk aanbeveel."

Dwarskersbos , Wes-Kaap

Slakkepas 61

"Dis 'n rustige omgewing en vriendelike mense. Indien jy wil wegbreek van die gejaag waarin ons almal sit, is dit absoluut die plek om heen te gaan."

Strand, Wes-Kaap

Welterusten Guesthouse

"Season time traffic is just crazy."

Velddrif, Wes-Kaap

The Sunset Villas

"Meer geskik vir 'n dagbesoek, veral Bokkomlaan en Port Owen."

Blad
Blad 741 - Wys 22201 tot 22230
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang