Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35606 resensies.
"Kan nie juis praat oor Riebeeckstrand nie, maar Melkbosstrand is 'n lieflike plekkie."
"Lekker klein dorp-gevoel. Mense is gaaf, maar toeriste word bietjie uitgebuit tydens die seisoen - gastehuise en restaurante."
"Het dit so geniet. Was net 3 dae daar, maar gaan einde 2020 probeer om sommer 2 weke te gaan."
"Uitstekende plekkie om weg te kom van die stad se gevoel, maar ook naby genoeg winkels indien nodig!"
"Pringle Bay is a beautiful seaside village, surrounded by mountains and the ocean. The beach is one of the most beautiful I have ever seen and if you are lucky you may catch sight of the baboons playing in the lagoon on the beach, which I was very privileged to have seen. It is the perfect place to get rest and see nature at its best."
"Fantastiese dorpie om te besoek met die vriendelikste mense."
"Heerlike skilpaadjies, lewer en netvet te koop by Rietfontein Padstal tussen Leeu Gamka en Prince Albert Road. Beste appeltert nog ooit, bekombaar by Lazy Lizzard in Prins Albert. Probeer ook gerus Gay's Dairy se Royal Mild kaas - ook in Prins Albert."