Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Wes-Kaap

Heiveld Farm Cottages

"Sederberge is n moet vir elkeen wat God se skeppinghand en skoonheid ongerep wil ontdek. Amazing staproetes!!"

De Rust, Wes-Kaap

The Travelling Tortoise Retreat

"Klein, pragtige dorpie met vriendelike mensies!"

Struisbaai, Wes-Kaap

Alkantsee

"Absolutely beautiful will definitely be going back."

Clanwilliam, Wes-Kaap

Clanwilliam Accommodation

"Probably better in spring or autumn, in summer it gets very hot and not really okay to take a hike in the mountains during the day ─ you'll have to get up early!"

Knysna, Wes-Kaap

Loeriewood Garden Apartment

"Soos altyd is Knysna mooi - veral noudat die veld en plantasies weer herstel. As mens verby die besige verkeer kyk, kan mens nie anders as om stil te staan daar en jou te verwonder aan die natuurskoon nie."

Montagu, Wes-Kaap

Little Sanctuary

"Die dorpie het soveel kultuur en kultuurhistoriese dinge om te bied. Absoluut 'n moet-stop as mens in daardie kontrei is."

Die Boord, Wes-Kaap

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Netjies en stil voorstad. Met 'n klein winkelsentrum waar jy alles kan kry wat jy dalk vergeet het."

Hartenbos, Wes-Kaap

Orlala's Hartenbos

"Baie lekker, so ook Diaz en Danabaai wat net om die draai is."

Langebaan, Wes-Kaap

Bella Mia

"Baie lekker vakansie-bestemming. "

Knysna, Wes-Kaap

Brenton on Sea Chalet

"Ten spyte van baie reën het ons as gesin dit baie geniet en ons verstom oor die pragtige ligging en dat dit waarlik 'n plek in Suid-Afrika is. Die Waterfront het bietjie teleurgestel. Dink meer vir oorsese reisigers ideaal. Winkels nie baie wow nie. Te veel Afrika- en china-aandenkings."

Sedgefield, Wes-Kaap

Bleshoender Accommodation

"Fantastiese omgewing vir enige iemand: woud, rivier en see!"

Melkbosstrand, Wes-Kaap

The Beach Villa

"Baie oulike dorp, vriendelik en alles is daar wat mens benodig tydens jou kuier. "

Pearly Beach, Wes-Kaap

Fisherman’s Cottage

"When I grow up that’s where I want to live."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

En Route

"Mooi ou dorp met baie geskiedenis wat gebruik kan word om toeriste te lok en die infrastruktuur meer toeristevriendelik kan maak. "

Paternoster, Wes-Kaap

Paternoster Hotel

"Restaurante is tops en die strande is lieflik sowel as die inwoners. Almal is vriendelik. "

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Mount Noah Lodge

"Ons het net een nag daar spandeer en sal graag langer wou bly."

Prins Albert, Wes-Kaap

The Cottage

"Baie oulike dorpie."

Agulhas, Wes-Kaap

Redsky Self-Catering

"Beautiful, clean and friendly town. Perfect for retirement."

Langebaan, Wes-Kaap

Annabaan

"Very impressed; activities for the children was key."

Montagu, Wes-Kaap

Anchorage Inn Guesthouse

"Beautiful town. Have to go back and spend more time there. BluVine is incredible venue, must visit. "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bluebird

"Heerlike restaurante."

Tulbagh, Wes-Kaap

Saronsberg Vineyard Cottages

"Ek was verbaas om te sien hoe die dorpie agteruit gegaan het vandat ek 'n paar jaar gelede daar was. Daar is nie meer soveel koffiekuierplekkies nie en amper geen volwaardige antieke winkel nie. Gelukkig stel die wynplase nie teleur nie. Paddagang se tradisionele ete was heerlik, Waverley Hills (op pad na Wolseley) se ontbyt was onverbeterlik, asook hulle wynproe. Ons het wonderlike diens by Twee Jonge Gezellen se Krone en Saronsberg gehad en die beste wynproe aanbieding deur Riaan by Oude Compagnies Post! Montpellier se diens was uiters teleurstellend, ons het lank gewag met net 2 persone wat rondgehardloop het om almal te bedien en die aanbieding van die wyn was onpersoonlik en afgejaag. Alles en alles het die natuurskoon dit die moeite werd gemaak!"

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Teri-Lemveli Lodge

"Beaufort-Wes is ‘n pragtige geskiedkundige dorpie. "

Hartenbos, Wes-Kaap

Klipgooi Woonstel

"Baie lekker vakansieplek, veilig en bekostigbaar."

Britanniabaai, Wes-Kaap

Beachway on Golden Mile

"Weskus rustigheid op sy beste. Brittaniabaai is deel van die Golden Mile - lieflike strandgebied vir stap/draf en kuier by die see. Ideaal geleë om die res van die Weskus te verken."

Pearly Beach, Wes-Kaap

Pearly Stay

"A bit far from the beach - but that was not important for us."

Van Riebeeckstrand, Wes-Kaap

Leeward Lodge

"Kan nie juis praat oor Riebeeckstrand nie, maar Melkbosstrand is 'n lieflike plekkie."

Blad
Blad 742 - Wys 22231 tot 22260
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang