Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36701 resensies.
"Gaan maak gerus 'n draai by Mel's Place Keurboomstrand. Hulle kos is heerlik, baie kos vir min geld met 'n lekker atmosfeer."
"Been going to Hermanus since my teenager years and it has grown to this huge big town. Extremely busy during school holidays hence why we try and go there in the off season. "
"Ongelooflike mooi en skoon kusdorpie. Vriendelike, oop mense wat deurentyd gewillig en bereidwillig is om te help, maak nie saak of jy uiteet of sommer net in die winkel in stap nie. "
"Lekker halfpad tussen George en Kaapstad. Mooi skoon dorp met goeie restaurante. "
"If Kirstenbosch is where you want to spend your time, Claremont is the place to be. "
"Dis appel/pere-oestyd nou en lieflik om die massas boorde vol sonryp-vrugte te sien. Sou graag dit wou sien wanneer die boorde bot. Die mense van die omgewing is uitsonderlik vriendelik. Heelwat bergpasse met 'n lieflike uitsig om op te ry. "
"Dit is n moet-stop vir enigiemand wat met die R62 ry. Kry gerus 'n melkskommel by Diesel en Cream in die dorp. "
"Danabaai is 'n pragtige, veilige en skoon dorp met die mooiste natuur in en om die dorp en ook baie naby aan Mosselbaai en Hartenbos. "
"It’s close to the airport, that’s about it, but the surrounding country side is beautiful."