Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.
"Pragtige sandstrand. Ons was bly hulle het so baie reën gekry terwyl ons daar was!"
"Very friendly folk. A must is coffee at Ray's and freshly made pastries at Karoo Rouge. They have a fantastic range of veldskoene in many colours. Lorraine will make you some awesome coffee. "
"Pragtige plek, met baie mooi strande en naby aan areas soos Hoekwil, Sedgefield ens. wat definitief die moeite werd is om te besoek."
"Baie lekker plekke in die omgewing om te besoek. McGregor is om die draai en ook 'n verskeidenheid wynplase bv. Grahem Beck (MCC), Nuy Kelders (heerlike pizza's met 'n kaggel), Four Cousins en vele meer."
"Street names not visible on all street corners, difficult to locate at night time. Water ways very clean, and well-kept, and birdlife an extra bonus. "
"Jacobsbaai is pragtig en daar heers rustigheid oor die dorp. Die Weskusplek Restaurant kan hulle spyskaart verbeter, die 4 opsies op die spyskaart was nie beskikbaar toe ons bestel het nie."
"As iemand wat in Hartenbos groot geword het, was hierdie nou my eerste keer weer daar na al die veranderings. Die nuwe seefront is nie so lekker soos die ou een nie. Alles is meer moeite om by uit te kom. Dinge is nie so toeganklik soos altyd nie. En die pretpark se pryse is belaglik. Betaal om in te gaan en dan betaal vir elke ding wat jy wil doen. Ons is dus Diaz toe vir vermaak vir die kinders. Maar dit bly mooi en lekker. "
"Beware of sand fleas & stagnant water in the tidal pool & creeks. A good storm should sort it out! Good spot to visit the shark diving operations & climbing Danger Point lighthouse!"
"Arguably the most beautiful golf estate in South Africa."