Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35758 resensies.

Grabouw, Wes-Kaap

Villa Eike

"Gaan doen die 4x4 roete deur die berge met 4Venture, dis fantasties! "

Melkbosstrand, Wes-Kaap

Eden of Africa Guest Lodge

"Baie mooi daar. Baie lekker plek."

Citrusdal, Wes-Kaap

Marcuskraal Campsite

"Citrusdal het minder toeriste-besienswaardighede. Min winkels net 'n Spar en Pep. Ons verkies Clanwilliam. Baie meer eetplekke en selfs 'n winkelsentrum vir jou inkopies."

Grabouw, Wes-Kaap

Aloe and Agapanthus Cottages

"Daar is verskriklik baie om te doen met al die wynplase in die omgewing - lekker naby aan Kaapstad baie ander plekke."

Britannica Heights, Wes-Kaap

Die Skilpadjie

"Asemrowende uitsig en het baie veilig gevoel."

Sedgefield, Wes-Kaap

Forestview Guesthouse

"Sedgefield is lekker sentraal geleë aan die Tuinroete. "

Melkbosstrand, Wes-Kaap

Quest Bed and Breakfast

"Very save, we could have walks to shopping mall. Also did the MyCity bus route to Sea Point."

Rheenendal, Wes-Kaap

Quinta da Montanha

"Die omgewing is ideaal as jy wil stap en ook graag fietsry. "

Doringbaai, Wes-Kaap

Thornbay Accommodation

"Juweel van 'n plekkie."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Wagon Wheel Country Lodge

"Ek is seker daar is baie te doen in die omgewing. Vir ons was dit ongelooflik om plasse water in die dorre Karoo te sien en om deel te kon wees van die inwoners se vreugde danse oor die Groot Gewer se genadewater. "

Santosbaai, Wes-Kaap

11th on 6 Avenue

"Water is lekker en min rotse. Restaurant op die see, genoeg parkering en plek op die strand self. "

Danabaai, Wes-Kaap

Anita's Self-catering

"The place is not too bad!"

Strand, Wes-Kaap

Beach House by Beach Collection Winelands

"Die skoon omgewing het my baie opgeval. "

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Little Green World

"Daar is nie veel om te doen nie, maar dis nader aan die Kaap as Gariep of Colesberg. Die volgende dag se rit is egter korter, wat 'n pluspunt is."

Klapmuts, Wes-Kaap

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Sal dit definitief aanbeveel vir vakansieverblyf."

Prins Albert, Wes-Kaap

Gecko Cottages

"Karaktervolle Karoo-dorpie in pragtige omgewing met talle goeie eet- en kuierplekke, met iets vir almal in die gesin."

Calitzdorp, Wes-Kaap

The Queen of Calitzdorp

"Ek is mal oor die ou geboue en die rustigheid van Calitzdorp."

Vishoek, Wes-Kaap

The Crags

"Vishoek is baie ideaal geleë en oor die algemeen skoon en veilig."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Haus Victoria Self-Catering Cottages

"Dorp goed toegerus met al die bekende winkels. Baie aktiwiteite vir die hele gesin.."

Calitzdorp, Wes-Kaap

Bella de Karoo

"The port capital of SA! Must visit Boplaas, De Krans and Calitzdorp cellars. "

Swellendam, Wes-Kaap

Marula Lodge Guesthouse

"Baie mooi ou dorpie met 'n mooi geskiedenis."

Gansbaai, Wes-Kaap

Oom Piet Accommodation

"Behalwe dat die wind bietjie onplesierig was, was dit fantasties. Ons het dit geniet."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Bisibee

"Baie warm hierdie tyd van die jaar."

Myoli Strand, Wes-Kaap

Eagle's Rest on Sea

"Baie mooi, skoon en vriendelike omgewing. Dis duidelik dat die inwoners baie moeite doen om die strande skoon en netjies te hou."

Blad
Blad 746 - Wys 22351 tot 22380
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang