Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35608 reviews.
"The 4 Sheep restaurant and shop at the garage an absolute must to stop at. Food is excellent and the prices are good."
"Omgewing is pragtig. Dis jammer die Hoofstraat se konstruksie is nog onvoltooid."
"George is a very nice place. It is also a clean place where one could simply notice the service delivery from the municipality. During our visit there we felt very safe because the police and traffic officers were visible. People of George are very friendly and respect visitors. I would like to visit the place again in the near future."
"Pragtige strand en die dorpie is klein, maar het alles wat mens nodig het. "
"Ons is natuurlik versot op Heroldsbaai na jare se verblyf in die karavaanpark. Hierdie was ter wille van 'n familie-byeenkoms en was dit 'n voorreg om weer die spesiale vibe op die strand te ervaar! Natuurskoon baie besonders."
"George is a lovely place and have enough places to visit while staying there. We went to the Market which is there only on a Saturday. We visited Grootbrak and Victoria Bay. The beaches are beautiful and clean."
"Behalwe vir 'n wonderlike tydjie weg, was die wind net onsmaaklik vir die tyd wat ons daar was."
"Bly amper elke jaar daar oor en vind dit 'n geskiedkundige dorpie reg vir die besoeker."
Longacres Country Estate, Western Cape
Tortoise Trail Lodge"Ek dink as dit eers heeltemal uitgebrei gaan wees, sal dit 'n baie mooi landgoed wees, op die oomblik is daar baie oop velde en dit laat mens so bietjie onveilig voel."
"Wat ‘n rustige en skoon dorpie. Net jammer dat die oujaar se rustigheid, bederf was met klappers en klapperbomme. "