Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 35589 resensies.
Adri V. - 24th March 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Wonderlike eiesoortige karakter. 'n Moet sien.
Lettie M. - 24th March 2016
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Baie, baie goed!
Melanie R. - 24th March 2016
staying in Barrydale, Wes-Kaap
Had an absolute blast at the Dung Beetle Bar! What a friendly establishment with a variety of entertainment (darts, pool etc). The staff is very friendly. The food is such great value and really good. They make their own burger patties and the chicken schnitzel is something to try. We will definitely support them when in the area again and highly recommend them as a pit-stop!
Hermien K. - 23rd March 2016
staying in Parklands, Wes-Kaap
Lieflike woongebied!
Marius B. - 23rd March 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Heerlike halfwegstop vir reisigers op pad Kaap toe.
Cryzelda B. - 23rd March 2016
staying in Hartenbos, Wes-Kaap
Net 'n mooi plek.
Heidi G. - 23rd March 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Lekker aftree plekkie!
Belinda A. - 23rd March 2016
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Ek dink Bredasdorp moet op 'n mens se oorstop-agenda wees. Baie oulike ou dorpie.
Ilana K. - 23rd March 2016
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Pragtige strande.
Ruth B. - 23rd March 2016
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
Soveel om te doen, of jy kan net rus, alles hang af van wat jy nodig het!
Jonathan F. - 23rd March 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Baie om te doen en sien. Fantastiese plek.
Hanna W. - 22nd March 2016
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Pragtige en veilige bestemming in die middel van die Weskus. Goeie keuse vir 'n blyplek terwyl die Weskus verken word.
Danie G. - 22nd March 2016
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Wat 'n lieflike verrassing was dit om die juweel te ontdek.
Ben B. - 22nd March 2016
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Dis 'n moet sien.
Lynette W. - 22nd March 2016
staying in Heroldsbaai, Wes-Kaap
Puik vakansiebestemming! Net wat jy nodig het!
Celesta H. - 22nd March 2016
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Could do with more resturanrts and coffee shops.
Johan L. - 22nd March 2016
staying in Century City, Wes-Kaap
Dis 'n goeie verblyfplek vanwaar Kaapstad verken kan word.
Danie S. - 22nd March 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Daar is beslis nie genoeg besienswaardighede om 'n tweede dag in die omgewing te regverdig nie.
Tony M. - 22nd March 2016
staying in Witsand, Wes-Kaap
Awesome place for a getaway.
Francois V. - 22nd March 2016
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Die verkeer was nie lekker oor hierdie tyd van die jaar nie.
Jacques V. - 22nd March 2016
staying in Gordonsbaai, Wes-Kaap
Uitstaande!
Linda K. - 22nd March 2016
staying in Nuweland, Wes-Kaap
Nuweland het ons verstom. Ons het die atmosfeer baie geniet.
Francois L. - 22nd March 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Die Strand is prentjiemooi en heerlik om rond te snuffel by die vlooimarkte en met al die eetplekke en skoon strande maak dit die ideale vakansieplek, en al die ander strande in die omgewing en winkelsentrums is maklik bereikbaar. Dit is beslis weer in ons visier om soontoe te gaan.
Elaine B. - 22nd March 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Mosselbaai is 'n pragtige, skoon en vriendelike dorpie! Ek sal beslis daar gaan aftree eendag!
Jan W. - 21st March 2016
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Rustig en stil.
Wolter B. - 21st March 2016
staying in Britanniabaai, Wes-Kaap
Ideal for a quiet getaway for 2 or 3 days.
Elize O. - 21st March 2016
staying in Seaforth, Wes-Kaap
Uitstekend!
Sarie S. - 21st March 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Dit is die mooiste en skoonste omgewing wat ek nog gesien het. Geen rommel of papiere wat rondlê nie.
Louis V. - 21st March 2016
staying in Jacobsbaai, Wes-Kaap
Oulike plekkie maar nie opsies om uit te eet nie.
Irma J. - 21st March 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Jy moet beslis elke plekkie gaan besoek - soveel om te sien en te ervaar! Mens kry sielerus daar!
Hannes T. - 20th March 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Etes by Isabellas is goed.
Jacobus D. - 20th March 2016
staying in Klapmuts, Wes-Kaap
Dit is 'n area wat baie besig is met die paaie wat Stellenbosch, Paarl en die Kaap verbind.
J V. - 20th March 2016
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Het is rustig en vriendelijk.
Jacobus D. - 20th March 2016
staying in Montagu, Wes-Kaap
Kom na Montagu met genoeg tyd vir rondloop en rustig kuier.
Izak D. - 20th March 2016
staying in Victoriabaai, Wes-Kaap
Ons het dit baie geniet.
Johannes J L. - 20th March 2016
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
Ons hou baie van Kampsbaai.
Elrien S. - 19th March 2016
staying in Malmesbury, Wes-Kaap
Mooi en netjiese dorp en pratige omgewing.
Violet N. - 19th March 2016
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Pragtige dorp en omgewing. Sal weer teruggaan, vergelyk enige tyd met enige plek in Europa.
Barbara F. - 19th March 2016
staying in Kaapstad Middestad, Wes-Kaap
Baie skoon stad en naby alle besienswaardighede en vriendelike mense. 'n Stad om op trots te wees.
Alwyn V. - 19th March 2016
staying in Danabaai, Wes-Kaap
Danabaai is 'n pragtige plek waar eiendomme oor die algemeen goed in stand gehou word.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za