Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35758 reviews.

Paternoster, Western Cape

Paternoster Hotel

"Verskeie mense het ons gewaarsku oor diefstal uit voertuie en selfs uit kamers of wooneenhede! "

Breede River Valley, Western Cape

Tanagra Wine & Guest Farm

"Baie goeie wyne en restaurante, natuurlike areas vir stap, fietsry ens. Goeie waarde vir geld en werklik vriendelike mense."

Onrus, Western Cape

Marine Drive Manor

"Charming little town with stunning views. "

Prince Albert, Western Cape

Casa Milorca

"African Relish cafe was a perfect dinner spot."

Elim, Western Cape

Sielsalig Selfsorg

"Just passing through. Would love to spend more time there next time."

Langebaan, Western Cape

Lagoonside @ 77

"Skoon omgewing. Mooi hoofstraat met verkeersirkels in hoofstraat wat goeie verkeersvloei tot gevolg het. Die meeste winkels kan aan jou behoeftes voorsien. Veilig om in strate te stap. 'n Goeie restaurant. Die naby geleë Club Mykonos met sy fasiliteite maak dat die toeris nie nodig het om langafstande te reis vir vermaaklikheid nie."

Lake Brenton, Western Cape

Glen House

"Dit is 'n natuurbewaringsarea met beperkte toegang. Daar is geen deurloop nie en die plantegroei en kalmte is asemrowend. Uitsigte van beide die see en die lagoon, met direkte toegang tot die lagoon. "

Robertson, Western Cape

Goedereede Guest Farm Rondawel Cottage

"Baie aangename en netjiese dorp waarheen ons graag gaan. Alles tot jou beskikking en baie om te doen."

Paternoster, Western Cape

Craylord

"Wil vir altyd daar bly!"

Lamberts Bay, Western Cape

Altyd Tuis

"Isabellas se kos is die beste. Daar is 'n parkie met baie speelgoed vir die kinders."

L'Agulhas, Western Cape

Cape Agulhas Guest House

"Vir 'n groot persoon is die badkamer net baie knap - langwerpige badkamer, maar spasie tussen wasbak en deur is baie knap."

Fish Hoek, Western Cape

Salop House

"Many outdoor activities in the surrounding area within a short travelling and walking distance."

Cape Route 62, Western Cape

Boplaas Cottages

"Baie om te sien. Moet die agterpaaie ry dan sien jy nog meer van die weggesteekte goed. "

Prince Albert, Western Cape

Karoo Khaya

"Prins Albert is 'n baie spesiale dorpie. Mense daar is sout van die aarde."

Paternoster, Western Cape

Strandlopertjie

"Pragtige plek brei geweldig uit. Hoop nie die aanvanklike vissersdorpie verdwyn met al die ontwikkeling nie."

Hartenbos, Western Cape

Suidersee Block 2

"Baie pragtige, skoon plek met 'n magdom bedrywighede en net lekker om uit te span. "

Calitzdorp, Western Cape

The Calitz

"Hulle kan dalk die Vetplantfees meer op sosiale platvorms en bemark."

Paarl, Western Cape

Te Moi

"Paarl is 'n baie mooi gedeelte van die moederstad, Kaapstad. Baie naby aan enige gedeelte om besoek af te lê, byvoorbeeld die wynroete."

Bellville, Western Cape

Keret Accommodation

"Dis 'n pragtige plek met mooi uitsig. Dis lekker ruim en smaaklik ingerig en goed geleë."

Rawsonville, Western Cape

ATKV Goudini Spa

"Pragtige omgewing met baie verblyf vir elke smaak."

Yzerfontein, Western Cape

On the Beach

"Mooi natuurskoon, rustig en veilig. Naby Weskus Nas Park, Langebaan asook Darling. Goeie plek as basis om die omgewing te verken. "

Swellendam, Western Cape

Swellendam Overnight Accommodation

"Would only be prepared to sleepover for 1 night."

Darling, Western Cape

Disa Lodge

"Lekker platteland met pragtige blomme in blommeseisoen."

Hermanus, Western Cape

Beach Cottage 1

"Ek sal aanbeveel dat die huis diefwering onder kry aangesien daar ingebreek is gedurende ons kuiertjie by die huis. Verder was dit fantasties!"

Page
Page 792 - Showing 23731 to 23760
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers