Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 35589 resensies.
Sonja V. - 18th February 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster, 'n juweel op die Weskus, sal oor en oor soontoe gaan!
Lindri S. - 18th February 2016
staying in De Rust, Wes-Kaap
'n Moet om uit te probeer!
Sharon P. - 18th February 2016
staying in Kleinbaai, Wes-Kaap
'n Stukkie hemel op aarde.
Nadia . - 18th February 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
'n Besonderse unieke dorpie. Baie romanties en perfek vir diegene wat hou van seekos, braai, stap en volkome ontspan.
Adam V. - 18th February 2016
staying in L'Agulhas, Wes-Kaap
A tourist destination ideal for lots of outdoor activities.
Schalk S. - 18th February 2016
staying in Agulhas, Wes-Kaap
Vir my was dit 'n wonderlike ondervinding.
Evon V. - 17th February 2016
staying in Hermon, Wes-Kaap
Hermon omgewing is sentraal geleë, as jy die volgende plekke in 'n kort tydjie wil bereik: Malmesbury, Tulbagh, Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes en Wellington.
Amanda F. - 17th February 2016
staying in Helena Heights, Wes-Kaap
Baie netjiese uitbreiding.
Larissa C. - 17th February 2016
staying in Nature's Valley, Wes-Kaap
A must see! So much to do.
Lientjie S. - 17th February 2016
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
'n Lekker gevoel om in die dorpie te wees. Lekker om te weet Chris Barnard kom van daar af. Van Beaufort-Wes af voel dit asof jy nou regtig in die Kaap is.
Pieter D. - 17th February 2016
staying in St. Helenabaai, Wes-Kaap
Nog ontwikkeling nodig, met winkels baie beperk (moes Vredenburg toe ry vir 'n swembroek). Maar as jy stilte soek is dit ideaal.
Cupido M. - 17th February 2016
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Sal dit aanbeveel, rustig vir die paar kere wat ek daar was.
Hanlie G. - 16th February 2016
staying in Calypso Beach, Wes-Kaap
Veilig en idillies.
Ita O. - 16th February 2016
staying in Brenton-on-Sea, Wes-Kaap
Heerlik geëet by die plaaslike restaurant Nautical South. Lieflike strand en rustige omgewing.
Annemarie En Willem H. - 16th February 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
'n Pragtige, vriendelike dorpie. Die inwoners baie behulpsaam, veral met aanwysings na spesifieke plekke. Regtig heerlik gebly en gekuier. Kom verseker weer terug!
Anton K. - 16th February 2016
staying in Table View, Wes-Kaap
Mooi strand.
Deirdre P. - 16th February 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Langebaan is a wonderful holiday destination especially for your kite surfers. But also for people who love nature and the outdoors. One of my favourite places on the West Coast.
Elzabe T. - 16th February 2016
staying in Wellington, Wes-Kaap
Die omgewing is pragtig!
Giliomee M. - 15th February 2016
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Die hele omgewing is ingerig vir toerisme. Daar is dus genoeg goeie eetplekke, besienswaardighede en goed om te doen in 'n uiters mooi omgewing.
Mathilda L. - 15th February 2016
staying in Porterville, Wes-Kaap
Nie tyd gehad om lank daar te verwyl nie maar weet 22 Watervalle is die moeite werk om te besoek. Het 'n restaurant op 'n Sondagaand gemis.
Narinda W. - 15th February 2016
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Dis 'n rustige, mooi dorpie.
Narinda W. - 15th February 2016
staying in Lambertsbaai, Wes-Kaap
Dis 'n baie rustige dorpie.
Narinda W. - 15th February 2016
staying in Doringbaai, Wes-Kaap
Dis 'n baie mooi dorpie.
Johanita K. - 15th February 2016
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Lots of wind, beautiful views, nice to walk, kite surf and swim!
Vince W. - 15th February 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Oudtshoorn is 'n baie mooi, klein dorpie.
Antoinette V. - 15th February 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is one of our favourite holiday destinations. Will definitely return, hopefully soon!
Koos N. - 15th February 2016
staying in Knysna, Wes-Kaap
Ons het die dorp baie geniet. Was beslis die besoek werd.
Lizelle D. - 14th February 2016
staying in West Beach, Wes-Kaap
Lekker eetplekke, skoon strande en 'n lekker promenade vir stap, draf of fietsry.
Lourika N. - 14th February 2016
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Ons geniet altyd ons tyd in Langebaan.
Amanda S. - 14th February 2016
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Vir die besoeker - baie om te doen, sien en heerlike restaurante met 'n verskeidenheid van disse wat voorgesit word.
Andre B. - 14th February 2016
staying in Stilbaai, Wes-Kaap
Stilbaai is 'n wonderlike wegbreekplek, met die mooiste strande en heerlike rivier en stapplek en fynbos en wat jou hart ook al begeer. Geen wonder mense tree al hoe meer daar af nie. Die vriendelikheid van die gemeenskap was opvallend en ek het oral veilig gevoel. Meer ideaal sal 'n mens moeilik vind. Ek sal volgende keer net langer bly en die res van my reis korter maak.
Jenni V. - 14th February 2016
staying in Kampsbaai, Wes-Kaap
We think that there are not enough coffee shops/restaurants for the amount of people visiting. If you like a very busy place at the sea, Camps Bay is for you.
Costers L. - 14th February 2016
staying in Helena Heights, Wes-Kaap
Rustige ligging in een woonwijk.
Frikkie E. - 13th February 2016
staying in Bellville, Wes-Kaap
Alles is binne bereik van 'n mens se behoeftes.
Hanlie G. - 13th February 2016
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die vissersbote is 'n moet sien en die foto's is fantasties.
Joanie S. - 13th February 2016
staying in Strand, Wes-Kaap
Heerlike plek!
Nadia H. - 13th February 2016
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Love Mosselbaai. Sal altyd teruggaan soontoe.
Leon D. - 13th February 2016
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Hermanus is 'n baie nice plek en ons kuier gereeld daar. Niks fout met die dorp en dinge om te doen nie.
Louise B. - 13th February 2016
staying in Plettenbergbaai, Wes-Kaap
Pragtige plekkie vir oorsese toeriste.
Merwin M. - 13th February 2016
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Lekker kos en goeie mense.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za