Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 34945 reviews.

Western Cape static map. Western Cape
Marthinusrust Kliprant Kamp.
Die Strand Woonstel.

Strand, Western Cape

Die Strand Woonstel

"Strand self is baie interessant. Die eetplekke is nie duur nie en al die groot kettingwinkels is binne maklike stapafstand. Die Karoo Kombuis en die Belgian Waffles was ongelukkig al wat ons kon beproef, maar beide kan hoogs aanbeveel word. Ons sal graag in die toekoms as toeriste wil gaan. Mense is deur die bank vriendelik. Die stap langs die strand af so teen sononder was lieflik. Ons is gedurig vriendelik gegroet. Die volgende dag het ons amper weggewaai, wat weer 'n heel ander ondervinding was. Werklike mooi ouer huise maak stap in die strate 'n fees."

Karoo Life Bed and Breakfast.

Calitzdorp, Western Cape

Karoo Life Bed and Breakfast

"For us, it was a convenient stop-over."

110 Main, Paarl.

Paarl, Western Cape

110 Main, Paarl

"Baie mooi plek. Sou graag daar wou bly as dit nie so warm was nie. Het reeds vantevore daar gebly."

Inn2Wilderness Guesthouse.
Beker Loop Oor.

Tergniet, Western Cape

Beker Loop Oor

"Tergniet is 'n seevakansieplek en dit is 'n pragtige skoon omgewing. Daar was selfs 'n walvis net voor ons in die see."

Kormorant Apartment.

Franskraal, Western Cape

Kormorant Apartment

"ideale plek as jy will wegbreek van die besige stadslewe en net wil rustig wees by die see."

Tuishuisie.

Murraysburg, Western Cape

Tuishuisie

"Wonderlike mense en geskiedenis. Silwer skoon Karoodorpie wat absoluut die moeite werd is om te besigtig. Vra na 'n toer deur die NG Kerk. Dit was 'n belewenis!"

Cheverells Farm Cottages.

Elgin, Western Cape

Cheverells Farm Cottages

"Dis 'n pragtige vallei met allerlei paaie om te verken! Ons het die heerlike pizza en wynproe by Highlands Road Estate baie geniet, asook die lekker ontbyt by Rojaal teekamer. Ons sal graag weer gaan."

Four Seasons Guest House.

Great Brak River, Western Cape

Four Seasons Guest House

"Baie rustige plekkie op sy eie en baie mooi."

Cape Agulhas Guest House.

L'Agulhas, Western Cape

Cape Agulhas Guest House

"Beautiful scenery, nice restaurants, clean surroundings."

Oppi Draai.

Oudtshoorn, Western Cape

Oppi Draai

"Sal baie graag weer wil gaan en meer tyd spandeer in die lieflike dorp en omgewing. Enige fotograaf se droom."

Fagans.

Struisbaai, Western Cape

Fagans

"Pragtige skoon kusdorpie. Dink daaraan om dit my aftreeplekkie te maak!"

House Fritz.

Vredehoek, Western Cape

House Fritz

"Vredehoek is perfek as jy nog naby aan die stad wil wees, maar net ver genoeg van die gejaag. So naby aan 3 lekker restaurante, 'n parkie vir kinders en nog beter, klipgooi van die stap roetes wat die berg bied. Dis net amazing!"

Oppi Draai.

Oudtshoorn, Western Cape

Oppi Draai

"Oudtshoorn is 'n ongelooflike toeriste bestemming vir 'n gesin met kinders. So baie goed om te doen!"

4 Thera Way, Calypso Beach.

Calypso Beach, Western Cape

4 Thera Way, Calypso Beach

"Sentraal geleë om die omgewing te kan verken en langs pragtige deel van die Langebaan strand."

Raw Karoo Guest House.

Oudtshoorn, Western Cape

Raw Karoo Guest House

"Baie lekker plek om te besoek en daar is so baie om te doen. Sal weer kom kuier. "

Langenhoven B&B.

Oudtshoorn, Western Cape

Langenhoven B&B

"Baie lekker geskiedkundige plekkie met die unieke grotte en volstruise."

Bay Plaza.

Lamberts Bay, Western Cape

Bay Plaza

"Dit is 'n pragtige dorpie met gasvrye mense. Ek kan Weskus kombuis asook Isabellas aanbeveel hulle kos uit die boonste rakke met n mooi uitsig en vriendelike diens. Daar kan net meer aandag aan die hoofstrand gegee word, hy is bietjie verwaarloos en 'n seer oog."

No17 on Mile16.

Yzerfontein, Western Cape

No17 on Mile16

"Heerlik stil in Yzerfontein. "

Engela's Overnight Accommodation.

Robertson, Western Cape

Engela's Overnight Accommodation

"Did not really tour around, but liked the outdoor restuarants on the main road. "

86 on Jubilee.

Oudtshoorn, Western Cape

86 on Jubilee

"You MUST go to the Cango Caves, the Cango Wildlife Ranch and to go on an ostrich farm tour! So cool! "

Camps Bay Village.

Camps Bay, Western Cape

Camps Bay Village

"Pragtig! Wonderlike ligging, naby Tafelberg, Houtbaai, ens. Goeie restaurante."

Kleinfontein.

Clanwilliam, Western Cape

Kleinfontein

"Gasvrye en vriendelike mense wat regstaan om te help."

Citrusdal Guest Rooms.
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation.

Barrydale, Western Cape

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Gaan eet gerus by Mez restaurant, fantastiese restaurant, bespreek beslis."

Page
Page 998 - Showing 29911 to 29940
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!

Vote for us in the World Travel Awards!

vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers