Verified Reviews

Yzerfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein

Rated 4.7 out of 5 based on 729 reviews.

Yzerfontein

Kaalvoet Villa and Apartments

"Dit was ons eerste besoek ooit aan Yzerfontein, 'n heerlike rustige dorpie met soveel genot."

Yzerfontein

Zeehuijs

"Perfekte plek."

Yzerfontein

Grace's Getaway

"Yzerfontein bly een van die beste!"

Yzerfontein

Kaalvoet Villa and Apartments

"Asemrowende uitsigte. Goed georganiseerde, netjiese strand en dorp."

Yzerfontein

Log Home

"Lekker naby die Kaap."

Yzerfontein

Dolfin House

"Skoonste, netjieste dorp wat ons in 'n lang tyd besoek het."

Yzerfontein

Kaalvoet Villa and Apartments

"Yzerfontein is die lekkerste dorp aan die Weskus om bietjie weg te kom van al die lawaai in die stad. Salig en pragtig. Die mense in Yzerfontein is ongelooflik vriendelik en bedagsaam en daar is 'n paar eetplekkies met die lekkerste kos. Wat jou vakansie na Yzerfontein ook lekker maak, is dat as jy wil rond toer is die ander mooi dorpies aan die Weskus net 'n entjie weg, jy kan Paternoster toe vir die dag, Jacobsbaai, Darling om net 'n paar te noem. Dis die see- en bos-ervaring saam, wat meer wil mens dan nou hê!"

Yzerfontein

Dolfin House

"Wonderlike plek."

Yzerfontein

Lewens-Essens B&B on C

"Skoon en lieflike stappadjies."

Yzerfontein

Lugkasteel

"Pragtige plek met 'n pragtige strand. Netjies en stil. Ideale wegbreekplek. "

Yzerfontein

16 Mile View Beach House

"Vriendelike dorp! Heerlik vir naweekbesoeke."

Yzerfontein

21 on Bakoond

"Very quiet and peaceful place."

Yzerfontein

21 on Bakoond

"Great place."

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Yzerfontein was nog altyd een van my gunstelingvakansieplekke."

Yzerfontein

83 Dassen Island

"Lief, lief, lief Yzerfontein."

Yzerfontein

Maartblom Gastehuis

"Beautiful, serene, noiseless, lovely place to visit to get away from the busy lives we normally lead."

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"Veilig, skoon, asemrowend mooi."

Yzerfontein

Swept Away Guesthouse

"What a diamond! Yzerfontein crept into my heart, is gorgeous and will see me again soon!"

Yzerfontein

61 Lutie Katz

"Yzerfontein is baie mooi en sal aanbeveel word om te besoek."

Yzerfontein

Rooisee Private Beach

"Lovely quaint seaside town which is growing/expanding in size."

Yzerfontein

Rooisee Private Beach

"Pristine piece of South African coastline. "

Yzerfontein

On the Beach

"Wat 'n lieflike dorpie. Ons het heerlik gekuier ten spyte van die water beperkings. Die sonsondergange is ongelooflik. Vir uiteet: Kaijaiki was ongelukkig n teleurstelling. Lulas was n heerlike verassing. Ons het ontbyt geniet wat regtig smaaklik voorberei was. Yzerfontein is die ideale vakansie dorpie. "

Yzerfontein

On the Beach

"Lovely small fisherman's town. Relaxed atmosphere and very safe."

Yzerfontein

Log Home

"Rustige dorpie almal baie vriendelik."

Yzerfontein

NetReg

"Pragtige en rustige dorp. Net reg vir 'n rustige wegbreek."

Yzerfontein

83 Dassen Island

"Gaan beslis weer!"

Yzerfontein

Oppi See

"Pragtige plek. Het verlief geraak op Yzerfontein."

Yzerfontein

Emmaus-On-Sea

"Die dorpie is stil en rustig. Presies wat 'n mens benodig as jy wil wegbreek van die stad se gewoel."

Yzerfontein

Breakaway Apartment and Overnight Room

"Onopgesmukte wegbreek plekkie, omring deur karaktervolle dorpies."

Yzerfontein

NetReg

"Fantastiese vakansiedorp. Stil en rustig, maar naby genoeg aan die stad om ook dit te beleef."

Page
Page 21 - Showing 601 to 630

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers