Verified Reviews

Yzerfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Yzerfontein

Rated 4.7 out of 5 based on 729 reviews.

Yzerfontein

Only Sometymz

"Not a long drive from Cape Town and has affordable accommodation."

Yzerfontein

61 Lutie Katz

"Not as buzzy or with the quality of restaurants as Paternoster but great for beach walking, and relaxing. Pizza and music on Friday evening at Strandkombuis was a great start to the weekend - Jane went horse riding with wildlife, and we visited the San centre - great time! Recommend."

Yzerfontein

Only Sometymz

"Yzerfontein is 'n verskriklike mooi plek met die mooiste strand en vriendelikste mense."

Yzerfontein

Sandpiper

"Yzerfontein het ons harte gesteel. Fantastiese plek."

Yzerfontein

Breakaway Apartment and Overnight Room

"Netjiese dorp met goeie eetplekke."

Yzerfontein

Paradijs Sig

"Mense is altyd vriendelik en dis 'n rustige dorpie."

Yzerfontein

Paradijs Sig

"Nog altyd my gunsteling plek!"

Yzerfontein

Nautilus

"Net 'n groot teleurstelling hoe agteruit die Karavaan Park gegaan het van Yzerfontein!"

Yzerfontein

Kelkiewyn

"Great place to go and relax and unwind, great beach which we enjoyed very much. Great restaurant on the beach, friendly people and very welcoming. "

Yzerfontein

La Vista Del Faro

"Die mooiste plek wat jy op die kuslyn sal kry met die vriendelikste mense."

Yzerfontein

Dolfin House

"Pragtige plek met geskikte winkels vir alledaagse kruideniersware."

Yzerfontein

Maartblom Gastehuis

"Such a lovely town, stunning flat beach ideal for long walks and some nice, very decently priced restaurants. The pizzas at the yacht club/bar was amazing and a steal for the price!"

Yzerfontein

Sea-renity

"Weskus karakter."

Yzerfontein

Blombosch Game Lodge

"Yzerfontein lyk lekker, maar ons was te ver om dit te geniet, buite stap afstand. Baie van die groep het siek teruggekom weens die stof paaie."

Yzerfontein

64 Atlantic Drive

"Asemrowend, fantasties, fenominaal."

Yzerfontein

Zeehuijs

"Yzerfontein is pragtig, maar wind was ysig koud gewees. Pak maar genoeg warm goed in, winter of somer. Natuurskoon is baie mooi."

Yzerfontein

Kaalvoet Villa and Apartments

"Lula's is a great restaurant and there is are 2 food trucks by the beach, one selling coffee and the other ice-cream, both excellent, the local Spar has everything you need. Loved it there."

Yzerfontein

Oppi See

"Baie skoon en pragtige dorp."

Yzerfontein

On the Beach

"Pragtige, skoon dorp. Vriendelike mense en oulike winkels."

Yzerfontein

Blombosch Game Lodge

"There is more to the village than one first sees."

Yzerfontein

Kelkiewyn

"Baie lekker brouery en bakkery naby."

Yzerfontein

Raaswater

"Should be 6 out of 5 stars!"

Yzerfontein

Hemelstoep

"Gerieflik naby al die plekke waar ons wou wees."

Yzerfontein

Sea Cottage

"Vir ons wat in die Kaap woon, is Yzerfontein die ideale vakansiebestemming - veral vir 'n kort wegbreek. Dis nie te ver nie, dis pragtig en dis 'n netjiese en skoon kusdorp met genoeg verblyf."

Yzerfontein

On the Beach

"Verras met die dorpie. Ongelooflike stapplek langs see. Strand netjies en skoon."

Yzerfontein

Kaijaiki Country Inn and Restaurant

"Yzerfontein is veel groter as wat ons gedink het. Daar is genoeg winkels en restaurante met heerlike kos en selfs kuierplekke waar jy tydens load-shedding jou tyd kan verwyl. Ons sal weer gaan kuier."

Yzerfontein

Sandpiper

"Wonderlike wegbreekdorpie met lekker restaurante en natuurlik die lekkerste bakery vir brood en gebak."

Yzerfontein

Chez James

"Prentjiemooi en skoon. 'n Baie gerieflike bestemming as jy ook ander plekke wil besoek."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers